LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Hotel | LekkeSlaap
+33

Ocean View Hotel

  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koffiebaai, Wildekus, Transkei, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ocean View Hotel is op die strand in 'n baaitjie tussen die klowe en die Indiese Oseaan aan die Wildekus in Koffiebaai geleë.

Gaste kan die ongelooflike mooi uitsigte geniet terwyl hulle die omgewing, veld, valleie en berge verken.

Verblyf word in 32 kamers gebied wat elk 'n see- of 'n tuinuitsig het. Elke kamer het 'n badkamer en is met 'n waaier, kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, kroeg, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook doendinge soos perdry, visvang, voetslaan en swem op die perseel geniet.

Die restaurant en kroeg het 'n baie mooi uitsig oor Koffiebaai. Die strand se kroeg is langs die swembad en net 'n paar meter vanaf die strand. Die kroeg bedien 'n reeks plaaslike biere, wyne en skemerkelkies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 53 resensies vir Ocean View Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Koffiebaai, Wildekus, Transkei, 5082, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean View Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koffiebaai, Wildekus, Transkei, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz5oavya6UVELjyWfo8VYxeplDHCG5bbDV0qxiyRb4PqJuP6dYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 Coffee Bay Wild Coast 5082 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -31.980584179618 29.152505950398
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!