Ocean View Road Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-weg 37A, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 451 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean View Road Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Winkelspruit, Kingsburgh. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat naby die strand wil wees.
Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het lugversorging en 'n gemaklike enkelslaapbank vir 1 ekstra gas. Die leefarea lei na 'n stoep met meubels. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean View Road Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Ocean View-weg 37A, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-weg 37A, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom