Ocean's Paradise Beach Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Dricky V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker huis om in te bly.
Donavan P - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful house with amazing views and close to the beach.
Wendeline R - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en skoon.
Andrè S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing en naby aan die strand.
Lees meerRene K - Feb 2023
Algehele gradering
Could have been better.
Lees meerChanay J - Okt 2022
Algehele gradering
A peaceful and cosy home away from home with spectacular sightings.
Lees meerJurgen D - Jul 2022
Algehele gradering
Tyd baie geniet, rustige omgewing en karaktervolle huis. Sal weer besoek.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Nicoleen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Ocean's Paradise Beach Cottage se terugvoer
Hi Nicoleen - please excuse me responding in English.
We will address the linen issue.
Regards
John
Vanessa G - Mrt 2022
Algehele gradering
Geen koffie, tee, suiker of melkpoeier. Dink dis basiese goedjies wat voorsien kan word.
Nomzamo M - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing.
Jacqueline H - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf wat jou tuis laat voel.
Lees meerEvelyn M - Sep 2021
Algehele gradering
Definitely a recommendation to those needing peace, beauty and a home away from home, near the ocean.
Carla G - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful view, easy accessible to beach, dog friendly.
Damian S - Jun 2021
Algehele gradering
Really enjoyed the whole experience.
Andre O - Apr 2021
Algehele gradering
Ons as gesin het dit vreeslik geniet.
Christel J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker, pragtige uitsig, kalm en rustig.
Maryke B - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf met asemrowende uitsig!
Lees meerCeleste I - Jan 2020
Algehele gradering
Value for money!
Natasha N - Nov 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Johan D - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, elke oomblik geniet.
Mike P - Sep 2019
Algehele gradering
Heaven on Earth.
Lees meerOcean's Paradise Beach Cottage se terugvoer
Mike, a pleasure to host you. Welcome back anytime.
Elna D - Jun 2019
Algehele gradering
Was een ongelooflike vakansie.
Ocean's Paradise Beach Cottage se terugvoer
Ons waardeer dat julle dit geniet het. Kom weer.
Wilma G - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en goeie ligging, maar hier en daar valse advertensie.
Lees meerOcean's Paradise Beach Cottage se terugvoer
Beste Wilma,
Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer enige terugvoer en probeer om die plek gemaklik te maak vir ons gaste, maar dit gebeur soms dat dinge breek of nie werk nie. Ons probeer ons bes om op die hoogte te bly van die huis en om die prys so laag as moontlik te hou.
Daar is wel 'n DStv skottel. Ons het net ʼn nuwe een ingesit, net voor julle ingetrek het. Ons het met die installeerder gepraat, en hy sê die skottel sal nie met die nuwe 'Explora' dekodeerder werk nie. Jammer vir die teleurstelling. Ons sal ʼn plan probeer maak.
Daar is herlaaibare flitse in die huis, spesifiek vir beurtkrag, en Beauty hou hulle gereed. Maar as daar te min is, sal ons ʼn paar nuwes moet koop.
Beauty is beskikbaar om die plek elke dag skoon te maak.
Jammer dat julle die beddens ongemaklik gevind het. Ons het ʼn paar maande gelede 'ʼn baie duur 'Queen Ann' matras laat insit. Meeste van ons gaste vind dit baie gemaklik.
Dit is waar, die tweede stort is net buite die agterdeur - dis deel van die karakter van die huis.
Ons het nie gedink dat die gebreekte handstort so ʼn probleem sou wees nie, maar het 'ʼn loodgieter op die naweek uitgeroep om julle te help. Jammer dat julle dit so ongemaklik gevind het.
Al die heinings is vir miniatuur Maltese poedels opgerig. As die hondjies nog kleiner is, dan kan hulle miskien deurkom.
Groete,
Oceans's Paradise Beach Cottage
Nico V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goed geleë. Ruim huis en baie goed toegerus.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oceanrylaan-noord 32, Suidkus, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal