Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanview House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Oceanview House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Joseph M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Gesin met tieners

Very comfortable beds and an amazing view. The host was very helpful and accommodating.

Very comfortable beds and an amazing view. The host was very helpful and accommodating to our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Lovely experience. Home was everything we needed and more. Views, facilities including an inverter to keep power running, so we were very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn M
Gesin met klein kinders

Rustige see vakansie.

Ons het baie lekker gebly! Die uitsig is besonders en die huis is toegerus met alles en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique W
Gesin met klein kinders

Uitstekende uitsig en ligging.

Ons het 'n heerlike naweek gehad by "Si-Boi" op Struisbaai. Cecilia is baie gasvry en behulpsaam. Die uitsig is uitstekend en dit is die perfekte wegbreek vir 'n familie. Die huis is kindervriendelik en ons kinders het die speletjies baie geniet met die nat en koue naweek. Vir ons spesifiek was die binnebraai baie gerieflik met die reën en ons sal beslis weer daar wil gaan kuier op 'n warme naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oceanview was beslis ‘n topkeuse vir akkommodasie. Dit is ‘n wonderlike huis. Netjies, skoon, goed versorg en volledig toegerus. ‘n Lekker kuierhuis met die mooiste uitsig oor die see. Cora, ek kan nie wag vir ons volgende kuier nie! Dankie.

Ons het heerlik ontspan en die see-uitsig was baie kalmerend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig en die sitkamer is so gesellig!

Ongelooflike mooi plek met 'n see-uitsig uit twee van die drie slaapkamers. Die kombuis is uitgerus met alles wat jy kan moontlik nodig kry. Ons sal so graag weer wil kom kuier. Die sitkamer kyk op die see en alhoewel dit oop is is mens heeltemal privaat. Ek is baie bly ons het ons vakansie hier kom spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 130, Struisbaai, 7283, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd97a28792624cc028aa066fe0ad216f0b474f84a0a477a55d150ef6b1c3e2a67fe810d392b2e33b75e67a38e55860552144?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 240 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 130 Oceanview Drive Struisbaai 7283 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812129 20.0387549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem