Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Odeon Beach Break

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Odeon Beach Break
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eugen F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugen F
Besigheidsreis

Baie lekker en sal enige tyd weer gaan.

Lieflike plek met alles wat nodig was. Baie goed toegerus met goeie kwaliteit meubels. Uitsig op see is uitstekend en is loop afstand van alles op die Strand. Klientediens was uitstekend en was dadelik bereid om te help toe dit nodig was. Kommunikasie was uitstekend en het dadelik al die inligting gegee met aankoms om als maklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Eugen, waardeer dit opreg. Kom kuier weer eendag, altyd welkom.

Odeon Beach Break
Susan P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik eenheid met fantastiese uitsig.

Die eenheid is keurig ingerig en voorsien in alle behoeftes. Kwaliteit meublement en toerusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Susan, waardeer dit. Kom kuier weer.

Odeon Beach Break
Alwyn P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P
Enkelreisiger

Uiters netjiese eenslaapkamer-woonstel.

Alles en nog wat wat jy in 'n woonstel soek. Netjies, skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Ek waardeer jou resensie Alwyn, baie dankie. Jy is altyd welkom om weer te kom bly by ons in die toekoms.

Odeon Beach Break
Riaan N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë vir 'n naweekwegbreek en nog langer indien nodig.

Baie goed ontvang en deeglik verduidelik hoe en wat alles by die woonstelle werk. Veilige onderdakparkeerplek, netjies en skoon. Sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Riaan, ek waardeer dit. Kom kuier weer eendag.

Odeon Beach Break
Elizha K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizha K
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Dankie Elizha, ons waardeer jou resensie.

Odeon Beach Break
Hans G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Alles van hoogstaande gehalte.

Was baie lekker om daar tuis te gaan. Daar is geen tekort aan enige iets nie. Alles is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit, kom kuier weer as julle Kaap toe kom.

Odeon Beach Break
Clyde H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld

Netjiese en puik eenheid met als wat jy sal benodig en meer. Uitstekende gasvryheid. Asemrowende uitsig oor die see. Sal beslis in die toekoms terug gaan. Uitklokreëling was ook 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Ons waardeer die 5* resensie en positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet. Baie dankie, kom kuier weer eendag.

Odeon Beach Break
Kotie L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike woonstel met pragtige uitsig.

Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie Kotie, vir julle resensie. Ek waardeer dit baie en kom kuier weer in die toekoms, julle is baie welkom.

Odeon Beach Break
Lumari M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumari M

Vreeslik lekker!

Dit was baie lekker en sal weer wil terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Lumari, kom kuier weer.

Odeon Beach Break
Louis V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en lekker.

Mooi uitsig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer. Ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Ellen en personeel

Odeon Beach Break
Hannie C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie C
Gesin met tieners

Eerstens wil ek net eers vir Ellen sê baie dankie dat sy ons so vriendelik ontvang het. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Die eenheid was pragtig, luuks binne en het die mooiste uitsig oor die Strand en Gordonsbaai. Ons het verskriklik lekker gebly. Ek kan definitief Odeon Beach Break vir enige iemand aanbeveel wat 'n netjiese, luukse eenheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie Hannie, waardeer opreg jou terugvoer So bly dat julle die vakansie in Strand geniet het. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Odeon Beach Break
Nita V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n plesier om hier tuis te gaan.

Netjies en keurig ingerig. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer, julle is baie welkom.

Odeon Beach Break
Karen P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Fantasties.

Odeon het die wonderlikste uitsig. Dis soos om op die strand te wees sonder die sand en wind. Die eenheid het al die luukshede van jou eie huis. Dit was vir ons 'n bonus dat tot strandhandoeke voorsien was. Geen moeite is gespaar om ons tuis te laat voel nie en alles was silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie Karen, ons waardeer dit opreg as ons gaste dit geniet het. Bly ons kon bydra tot 'n genotvolle vakansie vir julle. Hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Groete aan die familie.

Odeon Beach Break
Anri L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ooit!

Wonderlikste, luukste ervaring ooit in die Strand. Word baie sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie Anri, vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat jou ouers dit geniet het en ons hoop om hulle weer te sien in die nabye toekoms.

Odeon Beach Break
Petro L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, en 'n ongelooflike uitsig oor die see.

Odeon Beach Break is 'n pragtige skoon eenheid met al die geriewe wat nodig is. Persoonlik aandag aan detail word gegee in elke aspek. Ek kan baie beslis enige iemand wat gesteld is op netheid en skoonheid aanbeveel om hier te bly. Dan is daar ook die ongelooflike uitsig oor die oseaan wat onvergeetlik is. Pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie en aanbeveling, ons waardeer dit opreg! Ook dankie vir julle vriendelikheid, kom kuier gerus weer as julle Kaap toe kom.

Odeon Beach Break
Charl L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Saam met vriende

Fantastiese eenheid, netjies en goeie ligging.

Eienaar is baie behulpsaam. Eenheid is super netjies en ingerig vir alles. Fantastiese ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Charl, ons waardeer dit en kom kuier weer!

Odeon Beach Break
Jurie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek en uitsig.

Die diens en ontvangs was baie goed en professioneel. Die woonstel is baie gerieflik en netjies toegerus. Alles wat mens nodig het is beskikbaar en nog meer. Die uitsig is wonderlik en dit is gerieflik geleë. Die sekuriteit is baie goed en mens voel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie Jurie vir julle resensie, waardering en veral vriendelikheid! Ons is bevoorreg met die vriendelike gaste wat by Odeon Beach Break kom bly. Kom kuier weer vir ons!

Odeon Beach Break
Heinrich V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sien my gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie Heinrich, dit was vir ons 'n voorreg om waarderende en vriendelike gaste soos julle te kon huisves. Kom kuier weer een of ander tyd!

Odeon Beach Break
Marthie L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L
Saam met vriende

Ongelooflik mooi.

Ongelooflik mooi en pragtige uitsig, binne in alles volmaak. Baie dankie vir heerlike 2 nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie Marthie, ons is altyd bly as die gaste dit geniet het. Ons sien uit na 'n volgende keer en hoop julle het ook die res van die toer geniet!

Odeon Beach Break
Martha G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek gee die plek 10 uit vir 10 alles. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg!

Odeon Beach Break
Anne M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf.

Odeon Beach Break het ons verwagtings oortref! Mooiste uitsig, volledig toegerus, baie netjies en sentraal geleë. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Anne, bly julle het dit geniet!

Odeon Beach Break
Hendriette L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en stylvol.

Die woonstel is luuks en stylvol gemeubileer met alles wat mens nodig het. Uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Odeon Beach Break se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Hendriette, ons is bly julle het die tydjie in die Strand geniet. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien!

Odeon Beach Break
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odeon Towers, Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODIzMDEyLTZiZDgtNDZjNC04Mzg5LWQyNjQzY2M1MjhkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 Odeon Towers 66 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.119434608866 18.829359412193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem