Odeon Beach Break

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito is per EFT aan Odeon Beach Break betaalbaar of met aankoms in kontant voor sleuteloorhandiging. Dit sal binne 24 uur na vertrekdatum per EFT terugbetaal word onderhewig aan inspeksie van die woonstel.

Hierdie woonstel word nie daagliks tydens jou verblyf skoongemaak nie en kan op versoek een keer per week skoongemaak word teen 'n ekstra fooi. Die woonstel word voor aankoms skoongemaak.

Rekeninge moet vereffen word met ontvangs van die faktuur per EFT voor aankoms. Geen kredietkaartbetaalfasiliteite bestaan by die woonstel nie.

Dit is 'n streng nie-rook woonstel. Rook word buite die gebou toegelaat.

Geen partytjies, geleenthede, oorslaapbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odeon Towers, 66 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODIzMDEyLTZiZDgtNDZjNC04Mzg5LWQyNjQzY2M1MjhkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 Odeon Towers 66 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.119434608866 18.829359412193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang