Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Okwamanje

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ticino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Okwamanje
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Zelmari B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmari B
Gesin met klein kinders

Awesome.

We really enjoyed the stay and would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gemaklik.

Ons het ons verblyf baie geniet en alles wat jy nodig het was daar. Baie netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wg D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wg D
Saam met vriende

Waarde vir geld!

Heerlik gebly. Baie skoon en goed versorg. Prakties ingerig. Swembad 'n lafenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Netjiese, veilige en lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold G
Gesin met tieners

Wat 'n lekker plek.

Baie lekker huis om in te bly. Baie privaat en goed toegerus, netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria B
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig. Die binnekant was net nie baie skoon nie.

Die een kamerkas is gemuf binne en mens kan nie jou klere regtig daarin hang nie. Daar kort ook 'n bietjie bakke en eetgerei in die kombuis. Verder was dit 'n wonderlike vakansie. Ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B
Gesin met tieners

Absolutely awesome.

Amazing place everything you need I highly recommend it. Just know how to find it before u leave. I had to buy a map.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het. Die swembad was 'n noodsaaklikheid in die hitte en ons het dit veral geniet.

Die huis is baie netjies. Braai. en swembad geriewe was mooi skoon. Ons 5 jarige seuntjie het die wilde kuiergaste baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Uitstekend. Baie diere en veilig. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christell F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christell F
Gesin met tieners

Alles skoon en netjies, maar swembad was ongelukkig nie skoon nie.

Diere is mak en lekker om naby jou te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B
Gesin met klein kinders

Fantasties gebly. Marloth is enig in sy soort.

Ons het die eerste aand nagapies, vlakvarke en 'n duikertjie ontmoet. Volgende oggend was daar baie koedoes. Ons kuier in Kruger Wildtuin was ook wonderlik. Langs die Krokodilrivier is dit altyd amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Alles wat jy nodig het is in die huis, en dit was baie netjies en gemaklik. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle E
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier met baie wild om die huisie.

Netjiese huisie met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Die ligging is baie goed, mens is ver genoeg van ander huise om 'n gevoel van privaatheid te hê, die kinders het die swembad die meeste geniet. Die eienaar kommunikeer baie goed en gee vinnig terugvoering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, rustig, alles wat jy nodig het was daar.

Lekker rustige kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joppie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joppie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreugde vir die siel!

Alles is beskikbaar en jy bring letterlik net jou klere en kos saam. Baie wild wat heeldag kom inloer en groet. Geriewe, slaap, swembad was fantasties en ek beveel Okwamanje baie sterk aan vir gesin van 4. Ek sal definitief weer van Okwamanje gebruik wil maak in die nabye toekoms. Eienaar kommunikeer ook goed met gaste en doen daadwerklik moeite, veral wanneer daar 'n versoek om een of ander rede gerig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeustraat 4097, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ca5884b7d1cb171e3471a28abd8bad5de87ce0b222e67d1c0bd7bf5cb78a600ef2ef600582dc6a9b3380281487c0222958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 4097 Leeu Street Marloth park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.352911420784 31.804530118485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem