Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 69, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Old Mill Lodge het 'n sentrale ligging in Springbok, die hoofstad van die Namakwaland, en is die ideale plek om tussen Kaapstad en Namibië oor te slaap. Dit is ook 'n gerieflike basis om Namakwaland se blommeprag te aanskou. Die lodge skuil tussen hoë bome, wat dit 'n koel toevlug vir oordeelkundige reisigers maak.

Verblyf is beskikbaar in ruim suites wat 'n ouwêreldse bekoring inhou. Elke suite is individueel versier en is na die veldblomme wat die landskap vroeg-lente kleur vernoem. Die kamers het ook elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

'n Heerlike plaasstyl ontbyt word soggens teen 'n ekstra koste in die eetkamer bedien en aandete is beskikbaar op versoek. Die lodge het ook 'n lieflike sitarea buite, 'n mooi tuin en 'n swembadjie met braaigeriewe langsaan. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Old Mill Lodge is net 'n hanetreetjie van die Goegap en Namakwaland Nasionale Park af en is die ideale basis om die Richtersveld, Visrivier-canyon, Oranjerivier, Kgalagadi Oorgrenspark en die Augrabies Nasionale Park te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 61 resensies vir Old Mill Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Old Mill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 4

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 69, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Old Mill Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 69, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65b75b1fdfabb2e3dfcbe4982b75e819e1345480cea989501af75aa7e7304b5e47b29b9d14fbd734af09bb2ac23266afd043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 69 Van Riebeeck Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.669808916117 17.88237944219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem