Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Post Office Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Old Post Office Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Melinda W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda W

Perfekte vinnige oorbly - netjies en heerlik sentraal.

Heerlike vinnige een-nag oorslaap. Perfek vir wat ons nodig gehad het. Kamer was netjies en skoon, heerlik sentraal - kan enige plek in die dorp heen loop (lekker naby die Spar). Restaurant onder bedien heerlike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is so bly dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop dat julle gou weer sal kan kom kuier in Wildernis.

Old Post Office Lodge
Hendrik Jacobus (jaco) V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus (jaco) V
Enkelreisiger

Neat, clean and wonderful location.

Shower water keeps changing from warm to cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin V
Enkelreisiger

Dit was vinnig, maar ek het lekker gebly.

Lekker sentraal en naby George en strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Besigheidsreis

Die kamer was voldoende en baie netjies.

Lekker sentraal geleë en stapafstand van genoeg restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian & Analda D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian & Analda D
Enkelreisiger

Comfortable, spacious and convenient stay.

Right in the centre of town close to highway, fuel, restaurants and outdoors activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review, it is much appreciated.

Old Post Office Lodge
Bruno V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location!

Nice rooms in the center of Wilderness just above a good Italian restaurant. Close to other excellent restaurants and Coffee Roastery for a good tea with a cake or a breakfast with crusty croissants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review, it makes us happy when guests enjoy the time in Wilderness and especially staying with us!

Old Post Office Lodge
William W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome, such nice plays to stay, very friendly, hosted and the shower is to die for will definitely come back.

The Restaurant down stairs is a sure must food were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Besigheidsreis

Good

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Thank you for the positive review. I appreciate it and wish you safe travels.

Old Post Office Lodge
Michelle C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle C
Gesin met tieners

A great place if you want to explore Wilderness but a bit noisy if you want peace and quiet.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Hi Michelle,
Thank you for your honest reply. I prefer guests to know that this is nota quiet area and therefore I advise on our site that should anyone prefer a more quiet place to search for accommodation outside Village. We find that this is ideal for younger guests that want to explore the area and surroundings and also do not want to interact with owners and management every day.
We trust you could go around - as much as possible, under the current situation. Hope to see you again on another stopover.
Regards,
Magda

Old Post Office Lodge
Koos P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier. Baie sentraal.

Dis 'n heerlike ruim kamer en ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe aansporing, ek waardeer dit.

Old Post Office Lodge
Nicole E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole E
Enkelreisiger

Goed vir die siel.

Baie mooi kamers. Sal net meer van bestuur/personeel wou sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fourie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fourie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd!

Baie goeie verblyf teen bekostigbare prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit verwarm my hart indien gaste hul verblyf geniet. Wat die sekuriteit aanbetref, kan ek verstaan dat dit vreemd voel dat die voordeur oopstaan tot die aand. Ek hoop jul sal weer in Wildernis kom onstspan.

Old Post Office Lodge
Karin D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike patio met 'n pragtige uitsig.

Sentraal geleë. Binne loopafstand van allies in die village. Verblyf veilig en netjies. Slegs parkering kan dalk meer beveilig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die kort kuiertjie by ons in Wildernis. Ek waardeer die positiewe terugvoering, asook die aanbeveling. Ons hoop om julle twee weer te sien.
Groete
Magda

Old Post Office Lodge
Edmond K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmond K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge is very clean and up to standard.

We really loved the place and will recommend it to our friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Thank you for your positive reply and for the recommendation - I hope you will return as well! Best wishes for 2017.
Magda Nespola

Old Post Office Lodge
Sandra R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker atmosfeer.

Groot kamers, netjies, diens goed, as jy egter groot op stilte is en vroeg wil gaan slaap, kan dit nogal lawaaierig wees veral oor die feesseisoen. Die kos is uitstekend en daar heers 'n lekker trendy vibe in die restaurant onder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Sandra, baie dankie vir die eerlike terugvoering, ek waardeer dit. Pomodoro restaurant is die besigste in Wildernis en daarom wys ons graag die gaste vooraf daarop dat ons reg bo Pomodoro geleë is. Die Desember/Januarie vakansie is ons besigste tyd en sal nooit rustig of stil wees in die Village nie. Ons hoop dat jul ten minste 'n middag slapie kon inpas.
Groete
Magda

Old Post Office Lodge
Brian D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, veral in die restaurant. Verblyf baie netjies en skoon.

Lodge ligging puik, diens baie goed, net kamer se ligging is reg bokant restaurant en op hoofstraat se hoek wat geraas te weeg bring maar ook by gesê net tot so 22h00 saans. Sal weer hier tuis wil gaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie Meneer Davis vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit. Ons wil graag dat gaste besef dis bo-op Pomodoro Restaurant gelee - die besigste restaurant in Wildernis en dus nie stil rustige plek nie. Ons sien uit daarna om u weer te sien.
Groete

Old Post Office Lodge
Attie B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B
Saam met vriende

Gerieflik naby alles.

Baie gerieflik geleë met goeie geriewe. Kan dalk net so bietjie aandag gee aan parkering, maar ek glo dit kom met tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit. Die geallokeeerde parkering bly 'n probleem met ander motoriste wat die tekens verontagsaam en parkering is skaars in Wildernis. Voorstelle word altyd waardeer, twee koppe is beter as een!

Old Post Office Lodge
Eduan S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eduan S

Gesellige oornagplek.

Goeie waarde vir geld in die hart van die Wildernis. Ek het veral gehou van die feit dat daar deurkodes is, wat die beslommernis met sleutels wegneem. Die personeel in die restaurant onder was besonder vriendelik en baie bedagsaam. WiFi was nie in my kamer beskikbaar nie, wat jammer is. Die badkamers het 'n bietjie vernuwing nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek het die versoek met betrekking to badkamers aan die eienaar deurgegee en vertrou dat daar werk gemaak sal word van. Wat betref die Wi-Fi, normaalweg van dit wel in die kamers op en ek sal nie kan verduidelik wat hier fout gegaan het nie maar ons sal wel dit laat nagaan. Baie dankie vir u tyd hieraan spandeer.

Old Post Office Lodge
Peter H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were warmly welcomed and well cared for.

Thank you, Old Post Office Lodge. We hope to be back and will certainly recommend you to anyone who asks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Thanks to you for the visit to Wilderness and especially Old Post Office Lodge! We hope to have the pleasure to host you again.
Warm regards

Old Post Office Lodge
Robert D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Ons het by die Ou Poskantoor oornag en die kamer was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het vir die aand. Die ontbyt by Pomodoras die volgende oggend was net so lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.

Old Post Office Lodge
Elsie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en wonderlik!

Kos was van hoogste standaard. Al die werkers en die bestuur is fantasties, vriendelik en wonderlik. Dit was beslis 'n groot bederf. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer en inspirerende boodskap in ons boek. Dit is altyd 'n seëning om mense soos u te ontmoet. Tot volgende keer - alles van die beste.
Magda

Old Post Office Lodge
Hennie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie B
Enkelreisiger

Bo 'n restaurant en in die middel van Wildernis. NEE!

Die geriewe voel of dit in 'n harwar aanmekaar geflans is. Die restaurant is reg onder die lodge en dit sorg vir 'n redelike lawaai. Nie vanuit die restaurant nie, maar die straat se verkeer en voetgangers is lawaaierig. Jammer om te sê, maar dit was moeite om met die staf te kommunikeer. Jy as gas voel ook asof jy inbreuk maak op hul tyd. So al asof hul jou iets skuld. Die plek sal my nie weer sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Post Office Lodge se terugvoer

Ek is baie jammer dat u nie die verblyf by ons geniet het nie. Dit is wel in die middel van Wildernis Village bo 'n besige restaurant - in die hartklop van al die gebeure en dit voel meer soos 'n plekkie oorsee met al die beweging en lewe maar almal kom normaalweg tot rus na tien in die aand. Wat die staf aanbetref - ek sal dit met hul opneem, indien u wel besluit om 'n volgende keer oor te bly - my telefoonnommer is oral aangetoon indien u iets benodig. Aangesien ons nie 4-ster akkommodasie is nie, het ons nie 'n voltydse ontvangs nie, maar die bestuurder van ons restaurant onder is meer as bevoeg om gaste behulpsaam te wees.
Al die plekke nader aan die see, of dieper in weg van die Village sal stil en rustig wees.

Old Post Office Lodge
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van George- en Leila-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1OTI3YTVmLTEyNWEtNDgxZi1hODE2LTMyYmY4MDMwYTgwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Corner of George and Leila Lane Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.994041666667 22.575552777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem