Old Vic Traveller's Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Andries B - Nov 2022
Algehele gradering
Absolute amazing.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you. What a lovely review. It wonderful to have you and your wife here. Hope the run went well.
Dave
Lizana L - Feb 2022
Algehele gradering
Great stay, lovely rooms and great staff.
Menitsa D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer,.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you. It was my pleasure. Dave
Graciano P - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie lekke rustig.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thanks Dave
Luan N - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Baie mooi skoon en netjies.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Dankie Thank you. Dave
Mariandl P - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklike skoon selfsorgeenheid. Waarde vir geld.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you.
Dave
Hannes V - Des 2020
Algehele gradering
Ons verblyf by Old Vic was heerlik.
Dirk F - Feb 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon kamers met vriendelike diens.
Marie-san A - Feb 2020
Algehele gradering
Net daar geslaap. Loadshedding is nie 'n probleem as daar voorsiening gemaak word deur die gastehuis nie!!
Lees meerOld Vic Traveller's Inn se terugvoer
Baie dankie Marie-san, dat u die tyd gemaak het om Old Vic te gradeer. As eienaar is dit belangrik om kritiek uit u as gas se mond te hoor. Verder hoop ek u het die kamers wat ons opgradeer het, na 3 kamers pleks van 1, darem waardeer.
Graag wil ek bevestig dat my personeel aan u gevra het om u kamer te diens en dat daar aan hul gese is dit nie nodig is nie.
Ons eier en roosterbrood is R 40.00 per persoon. Die 4-gang ontbyt, wat net aan groepe bedien word, is R 150.00 per persoon.
Ons is baie streng om geraas, indien die mense wel bietjie hulself geniet het by 'n braai vleis en by die swembad kan ek waarborg dat dit teen 22:00 stil was.
Mag u 'n geseende week hê.
Groete, Bella.
Bianca Z - Jan 2020
Algehele gradering
Baie groot teleurstelling.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thanks,
I think you booked the wrong place from the start.
At our backpackers, we welcome all people, and all South Africans are welcome here.
We tried our best to look after you, we offered you drinks on arrival gave your child juice and went out of our way to look after you.
Never once did you tell us anything was wrong.
Thanks for the review.
Dave
Jacques M - Des 2019
Algehele gradering
Lovely place, value money.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you for the kind words.
We are really happy you enjoyed your stay here .
Thanks,
Dave
Kgosietsile L - Nov 2019
Algehele gradering
Had a pleasant stay.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you.
I am sorry about the cats. Most people love cats, but we do understand where you are coming from, and we are sorry.
Thank you for staying here.
Dave
Berenice V - Sep 2019
Algehele gradering
Very tranquil and peaceful.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you.
Dave
Venetia F - Aug 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Alex N - Aug 2019
Algehele gradering
It was pleasant waking up next to the bird aviary.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was heerlik om langs die voëls wakker te word.
Vriendelike personeel en besoekers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Venetia F - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome en rustig.
Chris B - Aug 2019
Algehele gradering
Personeel was vriendelik en professioneel.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thanks, Dave.
Esme A - Jun 2019
Algehele gradering
Can improve on safety, arrival at guest house, cleanliness of kitchen appliances, and light fixtures should have globes and covers.
Steve S - Jan 2019
Algehele gradering
It doesn't look like the pictures.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you for staying with us.
We upgraded your room from a budget room to a room with a bathroom, you booked a room without a private bathroom.
We are a backpackers.
Thank you
Andre V - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend pragtig.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you.
Thanks for understanding you booked into a backpackers.
Thanks Dave
L B - Jul 2018
Algehele gradering
Ek is van opinie dat een stort nie voldoende is vir aantal gaste wat daar oornag nie.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir u terugvoer.
Neem kennis dat al ons selfsorg-eenhede en en suite-kamers hul eie badkamers het. Ons het 2 ekonomiese kamers wat een badkamer deel tussen 'n maksimum van 4 mense.
Die privaat dorm kamer het sy eie badkamer. terwyl die gemeenskaplikke dorms bestaan uit 3 kamers en het in totaal van 5 wasbakke, 3 toilette en 2 storte. Die area van die gemeenskaplik dorms is ook in 'n proses van opgradering. Voor einde November 2018, sal daar nog 2 storte en 2 toilette by die eenheid aangebring word.
Die kombuis van die gemeenskaplike dorm area word ook heeltemal oor gedoen.
Groete,
Old Vic Traveller's Inn-bestuur
Kabous R - Jul 2018
Algehele gradering
As jy net 'n bed soek, is die reg. Vir enige ander verblyf gaan iewers anders.
Old Vic Traveller's Inn se terugvoer
Thank you for reviewing us.
We did upgrade your room free of charge, to an en-suite room with air-conditioning and a TV. We do request a refundable key deposit of R 50.00 which is refundable when guests check-out.
We do have a cash bar with wine and beers, but no hard spirits. We have 2 credit card machines.
Regarding security; we are in charge of the gates to keep guests safe and so we know who is on the property at all times. We have CCTV cameras, electric fencing, gates are always locked. We keep our costs low but never compromise on guests' safety. We are very secure. The establishment and the rooms are always kept clean.
Thank you for staying with us.
Regards,
Dave
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impalastraat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga