Old Village Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 69, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Village Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in die hartjie van McGregor en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Dié gastehuis bied verblyf in gerieflike suites wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is 2 suites met koninggrootte-beddens en 1 met 'n koningingrootte-bed. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Elke suite het lugversorging, 'n elektriese kombers warmwaterbottels, 'n haardroër en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met DStv-kanale. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n swembad, skaduparkeerplek op die perseel en braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Voortrekkerstraat 69, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Old Village Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 69, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16