LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Willow No.7 Houseboat Charters | LekkeSlaap
+12

Old Willow No.7 Houseboat Charters

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 7 Mullersrust, Vanderbijlpark, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wees die kaptein van jou eie huisboot op jou riviervaart-avontuur op die Vaalrivier. Old Willow No. 7 Houseboat Charters is geleë op die Korhaan Rivierlandgoed in Sasolburg en bied ongelooflike uitsigte, klanke en die opwinding van riviervaart.

Daar is 9 bote wat deur 'n mariene-argitek ontwerp is, voldoen aan die hoogste veiligheidsmaatreëls en jou alles bied wat jy nodig het. Jy hoef slegs jouself, jou kleure, kos en handdoeke in te pak. Elke boot het slaapplek vir 5 mense. Die bote het elkeen 'n voor-kajuit met 'n dubbelbed en stoorplek, 'n volledig toegeruste skeepskombuis met 'n gasstoof, oond, yskas en wasbak, 'n klein badkamer met 'n warm stort, chemiese toilet en wasbak en 'n eetarea wat omskep kan word in 'n dubbelbed. Buite is daar 'n sitarea onder 'n afdak wat afgeslaan kan word en houtskool-braaigeriewe. Daar is dekstoele op die boonste dek.

Neem die stuur van 'n selfbestuur-huisboot en vaar op die waters van die Vaalrivier Barrage. Dit is 55 km van die mees dinamiese, permanentbevaarbare binnelandse waterweg in Suid-Afrika. Ons sal jou touwys maak, help om jou roete te beplan en jy sal die kaptein van jou eie rivier-avontuur word. Ons bied ook 'n 24 uur-ondersteuningsdiens indien jy ooit in die moeilikheid beland.

Ontdek die kleurvolle aktiwiteite aan die oewer. Jy kan vasmeer by restaurante, spa's en 'n casino-oord. Of toets jou vaardigheid met watersport, droom oor die huise op Millionaires’ Bend, hengel, maak jou voëlkyklysie langer, braai op die dek, of ontspan deur agter die boot op een van die binnebande te dryf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Old Willow No.7 Houseboat Charters
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Plot 7 Mullersrust, Vanderbijlpark, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Old Willow No.7 Houseboat Charters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 7 Mullersrust, Vanderbijlpark, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYTc3MWI4LTExNWItNGEyZS1hZWJhLTI3YmE2ZTExZDI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 Plot 7 Mullersrust Vanderbijlpark 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.777752468504 27.769360542297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!