LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Willow No.7 Houseboat Charters | LekkeSlaap
+12

Old Willow No.7 Houseboat Charters

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Old Willow No.7 Houseboat Charters
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gretha A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha A
Gesin met klein kinders

Relaxing, peaceful, beautiful nature and very enjoyable

This was one of the most enjoyable holidays to spent time with each other as a family. Plenty of fish was caught and released. Staff very friendly. You will see us again.

Nadia K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Was 'n heerlike ondervinding. So rustig, die twee dae het soos twee weke gevoel. Old Willow No.7 Houseboat Charters se diens is puik en ek sal dit vir enige paartjie of selfs gesin aanbeveel. Dankie.

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

Baie dankie Nadia.
Ons sal jul graag weer will verwelkom.
Groete
Annatie

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Tertia V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisboot-ervaring was baie lekker, maar die bote kort bietjie aandag opknapwerk t.o.v. meublement asook kombuisgeriewe.

Die boothuis-ervaring op die rivier was baie lekker, en ons het die privaatheid daarvan geniet, asook die feit dat mens op die boot kon braai, en by seker plekke afklim vir restaurante, spa's ens. Die bote is egter bietjie aan die ou kant, en kort beslis opknapwerk. Melamienafwerkings is al beskadig, vloere nie meer gelyk, radio en sommige ligte werk nie, ens. Ongelukkig het ons yskas en oond ook nie gewerk nie, maar die Old Willow Oord het darem vir ons van 'n koelerboks met baie ys voorsien, wat dit bietjie makliker gemaak het. Ons het maar bes gegee met die oond, en die vuurtjie gebruik. Ons het darem afslag gekry omdat ons geriewe nie ten volle bruikbaar was nie. Maar die plekkie was nietemin skoon. Sal steeds aanbeveel vir 'n rustige tyd in die natuur.

Coleen B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing ervaring!

Alles was amazing, die personeel, die boot en die hele ervaring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Most amazing experience!

Evertything was amazing, the staff, the boat, and the entire experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lucas P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker uniek.

Baie lekker in die natuur, lekker visvang en gemaklik. Die mense is baie hulpvaardig.

Stefan L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek.

Wat 'n lekker ondervinding. Die rivier was rustig, so dit het gevoel of ons alleen op die rivier was. Die huisboot is gerieflik vir 2 mense. Sal dit weer doen.

Andrew P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew P
Gesin met klein kinders

Excellent experience. Will do it again.

Will recommend sleeping over on the Millionaire's Bend side as the Taaibos Spruit sleepover spot is way to noisy with the highway being so close to the river. Maps need to be updated in order to give more clarity on where to cruise and sleep over and where not. In general a very nice experience and will do it again.

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

Good day Andrew,

Thank you we look forward to welcoming you again.

Kind Regards
Annatjie

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Tommy P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy P
Gesin met tieners

Sal graag weer wil gaan as die weer beter is.

Ons was baie welkom ontvang (en het maklik die ingang gekry soos per aanwysings). Daar was genoeg behulpsame hande om ons te help om ons bagasie van die kar af tot by die boot te kry. Alhoewel dit die hele naweek sonder ophou gereën het, het ons nog steeds elke oomblik geniet. Als op die boot het 100% gewerk en ons was baie mooi ingelig van die reëls en waar ons kon oornag. Saterdag het ons weer by die jetty gestop en die boot, kajuit en dek is silver skoon gemaak. Toilette is skoon gemaak, batterye gelaai en watertenke volgemaak. Ek sal dit aanbeveel en ons sal beslis weer teruggaan vir 'n naweek.

Charlene O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfull experience.

The houseboat is a different experience, something everybody should try at least once. The staff at Old Willow No. 7 Houseboat Charters are very friendly and helpful. The boats are maintained well and in good condition. The cabin was clean, small yet comfortable, and I enjoyed the stay very much.

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

Baie dankie, ons sal jul graag weer wil verwelkom wanneer dit nie reën nie.
Baie dankie
Groete
Annatjie

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Zack L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantasties ondervinding en heeltemal iets anders as die gewone.

Ons het 'n fantastiese bootrit gehad en die verblyf op die huisboot is regtig 'n lekker ervaring. Ons het by die River Palace Restaurant geëet en dit was great. Overall, was dit baie lekker.

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

Peet
Baie dankie sien uit om julle weer te verwelkom

Groete
Annatjie

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Yolandi M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Gesin met klein kinders

Fantastic!

A wonderful adventure with a great company. Everyone needs to do this at least once. Although we are planning many more such trips now that we have done it!

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

Yolandi

Thank you look forward to welcome you back.

Kind Regards
Annatjie

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Madie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madie V
Gesin met tieners

Heerlike ontspannende twee dae op die water.

Die yskas het nie gewerk nie, maar ons het 'n groot koelboks vol ys gekry toe ons dit aanmeld, wat opgemaak het daarvoor. Ons sal dit beslis weer doen.

Suzette K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute moet vir elke een!

Die grootste verassing ooit! Alles wat jy mag nodig kry op die water en die vriendelikste diens op die dokke! Ons sal dit vir enige paartjie aanbeveel. Dit was 'n belewenis en ons sal Old Willow No. 7 Houseboat Charters beslis gou weer besoek. Puik diens!

Martha R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, different experience.

Very relaxing and great experience. Staff were great and very helpful. We will be back for sure.

Gustav P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Georganiseerd! Altyd vriendelik en dit was 'n awesome tyd!

Ek sal Old Willow No.7 aanbeveel vir enige iemand. Hulle help altyd waar hulle kan. Hulle maak seker dat mens op jou gemak is. Hulle gee altyd diens met 'n smile! Dit is altyd lekker saam hulle!

Frans O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, sal weer dit doen.

Sal weer gaan, tyd net te vining gegaan.

Gerhard K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir 'n belewenis. Kom weer terug.

Al wat ons kan sê is dankie. Wonderlike belewenis en ongelooflike personeel. Niks is vir hulle moeite nie. Sal dit vir seker aanbeveel oral waar ons kom. Dit sal by ons 'n jaarlikse instelling word.

Hennie K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K
Saam met vriende

Definitely something everybody has to experience.

Awesome experience. Fishing is good and if you do not fish, the relaxation is a must!

Doreen R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n visvang-paradys daai en 'n ondervinding soos min.

Ons het dit nou baie geniet, veral omdat dit die eerste keer was dat ons op 'n boot gekom het en dit nog self moes ry. My man wil nie eers terugkom nie. Hy het sy grootste vis nog daar gevang. Hy skat hom so 10 kg karp. Hy sal beslis weer gaan. Ons het dit regtig baie geniet.

Anri C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie ontspannend.

Was baie lekker gewees. Maak seker jul lees die "Manual" voor jul op jul vaart gaan want dit sal alles net makliker maak. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat regtig nodig het om te ontspan. Sal dit weer doen en die keer die keer sal ons die kinders saam vat.

Kim W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

5 days on the water is just what was needed to de-stress - had an absolute fantastic time. The staff were great, very helpful as well, even advising what the fish were eating. We will be back for sure. Thank you all very much.

Ilze V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Belewenis!

Baie ontspannend en ’n belewenis gewees!

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

It was a real pleasure to have you and your crew stay with us. Hoping to see you soon.

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Vanessa V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Great getaway so close to home, everything was just great.

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

Hi Vanessa

It was great having you on board.
Looking forward to welcoming you once again

Sandy

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Ansie B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Gesin met tieners

Awesome verby!

As die tieners dit geniet het, sê dit baie! Eersteklas diens ontvang vir ons wegbreeknaweek, dankie Sandy. Puik assistente aan wal om bystand te lewer. Het dit reeds aanbeveel.

Estelle D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Alles is mooi en skoon. Julle sal ons beslis weer sien.

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

Hi Estelle,
The pleasure was all ours.
Looking forward to welcoming you once again.
Sandy

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Bianca V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca V
Saam met vriende

Ongemaklik en klein.

Sal nie weer die trip oordoen nie, advertensie misleidend.

Rentia D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd

Om die anker te laat sak en te lig was bietjie van 'n probleem. Moet langs die boot loop, maar verder was dit 'n baie lekker ervaring.

Hannes V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Beslis die moeite werd! Sal dit weer wil doen!

Old Willow No.7 Houseboat Charters's terugvoer

Hi Hannes

It was really our pleasure having you and your wife on board.
We are looking forward to welcoming you on board once again.

Old Willow No.7 Houseboat Charters
Marlene D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Die bespreking en inligting sessie was baie professioneel. Dit was 'n ervaring wat ek vir almal sal aanbeveel.

Werner L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike belewenis.

Ervaring wat mens moet probeer. Ongelooflik baie geniet. Die weer het mooi saam gespeel, rivier was stil en het net elke sekonde van die omgewing,natuur en atmosfeer geniet.

Suzette L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike ervaring wat ons vir altyd sal onthou en kan aanbeveel.

'n Heerlike, ontspanne ervaring veral vir 'n paartjie wat net 'n bietjie wil wegbreek van die stad se gejaag en lawaai af en natuurlik ideaal vir 'n tydjie weg van die kinders waar ma en pa net 'n bietjie kan ontspan! Het reeds by ander aanbeveel. Volgende keer sal ons net langer wil bly.

Karin V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos Paula van 7de laan sal sê: Dit was fantasmagories!

Dit was definitief elke sent werd. Heerlik ontspan. Sandy was baie behulpsaam en so ook die werkers wat elke dag daar was om te help met brandstof en water, want ons het te lekker gekarjakker met die boot. Sal hierdie vakansie aanbeveel vir almal wat van die stadsgejaag en stres wil wegkom.

Carel V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel V
Saam met vriende

Awesome.

Service was excellent.

Gerard F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker ervaring, maar die verkeerde tyd.

Ons was daar oor 'n naweek met baie ander vinniger en groter bote op die water. In vergelyking met die MSC Cruises was Old Willow No 7 nie werklik waarde vir geld nie. Die ontvangs en reëlings was vriendelik en glad. Ek sou moeilik 'n tweede bespreking by Old Willow No 7 doen. Die eerste was 'n aangename ervaring, maar ek meen nie werklik waarde vir geld nie. Die huisboot was netjies en goed toegerus (behalwe vir die feit dat handdoeke nie voorsien is nie). Moontlik sal 'n stiller tyd van die jaar ook 'n meer rustiger belewenis bevorder het. Ander bote op die rivier het ons mal gery en geskommel. Die aand in 'n sytak was heerlik tussen die gekwetter van voëls en ander naggeluide. Die braaifasiliteit het ook die atmosfeer verbeter.

Leon M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Gesin met klein kinders

Lekker!

Ek kan nie oorvertel nie, jy moet dit self ervaar. Voorwaar 'n belewenis!

Zelda S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring, water, voëls in die riete, wolke ... sagte bed en mooiste sonsondergange en hope en hope vrede en tyd - kosbare LEKKERTE!

Sandy en personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf 'n sprokie te maak. 3 dae was heeltemal te kort. Ons gaan weer. Beste van 2 wêrelde ... natuur en veilige weelde.

Francois L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning experience

Had two lovely days on the boat. Angelique was very professional and the four deck hands were amazing. We already have recommended you to two other families. Keep up the good work!

Lynette M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend! Unieke ervaring!

Ons gaan dit weer doen!

Colleen L - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen L
Saam met vriende

Fantastic! Some great memories were made.

On the whole we had a great weekend. The only complaints from the group was that we ran out of water both days because we were 5 adults and the shower capacity was not adequate. Also, we had to have the boat back by 10am on Sunday morning and we were only able to board at 2pm on Friday which made our stay on the boat very short. Maybe earlier boarding times and later check out times would be better? We were also short of cutlery ... 3 forks for 5 people? But those small issues aside, we had a fantastic time and will definitely do it again. Thanks Old Willow!!!

Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 7 Mullersrust, Vanderbijlpark, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYTc3MWI4LTExNWItNGEyZS1hZWJhLTI3YmE2ZTExZDI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 Plot 7 Mullersrust Vanderbijlpark 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.777752468504 27.769360542297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!