LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olifants Rivier Lodge | LekkeSlaap
+32

Olifants Rivier Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Karavaan- en kampeerplek
Kampeerplek. Staantarief is ingesluit.
Rondawels
Slegs die eenheid.
Cabana
Selfsorg.
Villa met 2 slaapkamers
Selfsorg.
Villa met 3 slaapkamers
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

'n Deposito van 50% word binne 72 ure nadat die bespreking gemaak is vereis en die balans is betaalbaar wanneer jy inklok. Let asb. daarop dat jy 6 km lange grondpad moet ry om ons te bereik.

’n Sleuteldeposito van R200 is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 80% van deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 50% van deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van deposito is terugbetaalbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 200 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 488 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentsrus, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZjFjZmY4LWY2YWMtNGIyMC1iZDI5LTU5YzYzYWEzMDg0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Presidentsrus Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.76198 29.3126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!