Olijvenhuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Wouter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 232
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lizette V - Mei 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Sal weer daar oorslaap.
Mark B - Mei 2024
Algehele gradering
The unit we stayed in must be fumigated. Was disappointed with the infestation.
Michelle B - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasantly comfortable.
Peter N - Apr 2024
Algehele gradering
Will not stay there again.
Lees meerKaren V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het die rustige atmosfeer baie geniet.
Johan G - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Sechelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was ok.
Hanlea M - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Besonderse plaaservaring.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Leana J - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome stay will definitely stay there again.
Santie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Mario F - Mrt 2024
Algehele gradering
Olive Oasis.
Englie B - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Rudolf B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig!
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Kobus & Molly L - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was gerieflik oop en is goed ontvang.
Adriaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Oasis buite die dorp.
Alize L - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Sakkie K - Jan 2024
Algehele gradering
Karoo geniet.
Fanus L - Jan 2024
Algehele gradering
Sal nie weer daar gaan bly nie.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Willem P - Des 2023
Algehele gradering
Great potential, unfortunately not recommended.
Lees meerChrista B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Teuns M - Des 2023
Algehele gradering
Oulik as die honde die muise rond jaag.
Niel D - Des 2023
Algehele gradering
Genotvol.
Adele H - Des 2023
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Baie goed geleë. Die stilte en rustigheid van die plaas was welkom.
Frikkie En Nellie M - Des 2023
Algehele gradering
Goeie eerste stop uit die Kaap.
Rik + Monique P - Des 2023
Algehele gradering
Not again.
Olijvenhuis se terugvoer
You chose to stay there.
Muke V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike, netjiese oornag verblyf.
Ravi C - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Theresa S - Nov 2023
Algehele gradering
We had a beautiful stay and a beautiful sleep.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Louw R - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker oppie OLYF plaas!
Rochelle J - Okt 2023
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hier oorbly!
Carin C - Okt 2023
Algehele gradering
Goed gelee, maar basies.
Lees meerJanette B - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Gerrit J - Okt 2023
Algehele gradering
Uiters onvriendelike eienaars.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Monita N - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik en skoon.
Johann B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf, maar verwaarloos.
Hendrik S - Sep 2023
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Emmerentia A - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en plaasgevoel tuiste.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Bernita D - Aug 2023
Algehele gradering
Homely. Remind me of my mum's home. Enjoyed my stay there.
Tersia V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Nico V - Aug 2023
Algehele gradering
Ouwêreldse weelde.
Gerrit D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik ruim. Slaapplek vir tot 6 reisigers. Honde welkom.
Chrisan V - Aug 2023
Algehele gradering
Te veel kakkerlakke.
Olijvenhuis se terugvoer
Julle kon maar met my ook gepraat het dit lyk soos Mostert na die maal.
Wilfred M - Jul 2023
Algehele gradering
Die Karoo-stilte doen altyd 'n mens goed.
Gabri L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Jenny T - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect for a one-night stay between KZN and Cape.
Janet R - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige plaaslewe.
Tania R - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Glenda G - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, pragtige omgeweing met gerieflike en goed toegeruste eenheid, maar die kommunikasie met die gasheer was 'n teleurstelling.
Lees meerRina N - Jul 2023
Algehele gradering
Dir is ons gunsteling-halfweghuis, oorslaap op pad terug na Bettiesbaai. Alles wat jy nodig het en heerlike warm bed.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Andries V - Jul 2023
Algehele gradering
Puik ligging met goeie uitsig tussen die olyfbome.
Wikus C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker bed. Na lang tyd op die pad kon ons lekker TV kyk en slaap.
Alphonzo T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ruim woonstel, veilig, skoon en stil.
Benita K - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig!
Julanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer, stil en veilig.
Jacqueline H - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Tertia H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie sleg instand gehou. Eienaar is baie vriendelik. Netjies en oppervlakkig skoon. Badkamergeriewe is in uiters swak toestand. Beslis nie op standaard soos geadverteer nie.
Dinti D - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker, rustige plaasatmosfeer, pragtige uitsig en alles wat nodig is vir oorstop was daar. Sal graag weer daar oornag. Vriendelike, gasvrye diens.
Belinda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Huis was ruim, skoon en netjies.
Jeanette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Alvar K - Mrt 2023
Algehele gradering
Bietjie afgeleef.
Aletta D - Mrt 2023
Algehele gradering
Shower flooded the whole room and no help was given.
Gustav R - Mrt 2023
Algehele gradering
Very rustic farm accommodation but comfortable. One room with a double bed and two singles. Good for family but only suitable for overnight stop if three adults.
Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en in 'n interessante omgewing.
Corrie B - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs op 'n rustige plaas.
Olijvenhuis se terugvoer
Hi dankie vir die terugvoer. Water is nou reg onder beurtkrag en toilette ook.
Roelof P - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige huis, baie rustige area. Lieflike ou houtmeubels.
Karien V - Feb 2023
Algehele gradering
Kakkerlakke in kombuis.
Daan En Rina O - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik, pragtig en so rustig!
Anri T - Jan 2023
Algehele gradering
The stay in the Kalamata cottage at Olijvenhuis in Beaufort Wes was a treat. The owner is friendly and super helpful. A quaint cottage feel a bit outside of town.
Ronel L - Jan 2023
Algehele gradering
Salig.
Penelope V - Jan 2023
Algehele gradering
Gee die een 'n mis.
Barne S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie groot potensiaal, maar het baie aandag nodig. Eetgerei, skottelgoed en algemene onderhoud verg baie aandag.
David B - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Ep L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Zelda L - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en baie mooi.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Gert B - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Gert B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Ludwig S - Des 2022
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Olijvenhuis se terugvoer
Goeiedag,
Hier is geen vliee nie. Ons gaste het nog nooit gekla oor die 100 m grond pad nie.
Jan S - Nov 2022
Algehele gradering
Daar was niemand op die perseel om my te ontvang nie.
Chani R - Nov 2022
Algehele gradering
Sal weer hier bly!
Jenny B - Nov 2022
Algehele gradering
This was our third return stay. Always enjoy our stopover on the olive farm.
Rika B - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige, kalm atmosfeer.
Anniek P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Mariette L - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Sue W - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful time spent among the olive groves.
William K - Okt 2022
Algehele gradering
Rude and unprofessional host.
Lees meerChristien V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en mooi natuur.
Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Maritha K - Sep 2022
Algehele gradering
Die Karoonag was pragtig, lekker rustig tussen olyfboorde.
Ilze V - Aug 2022
Algehele gradering
Uitsonderlik, rustig, sielskos.
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Chris D - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies met alles wat nodig is.
Benita K - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige, warm nagrus op 'n koue aand.
Wilfred M - Jul 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Christelle F - Jul 2022
Algehele gradering
Het lekker gebly. Goed geleë en het alles wat mens nodig het.
Elaine S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, ontspannne en plaas-rustigheid.
Trynie C - Jul 2022
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Lanie J - Jul 2022
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het was daar.
Penny B - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely stay, very quiet and peaceful.
Julia D - Jun 2022
Algehele gradering
A very comfortable stay, and the owner went out of his way to arrange firewood for me.
Heiletje Maria E - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Wynan N - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker.
Morne O - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het net oornag maar die blyplek was presies soos op die webblad.
Elize V - Apr 2022
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap op pad Oos Kaap toe, netjies ingerig, baie lekker gebly.
Timon Janssonius J - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut uitstekend. Baie tevrede.
Roy H - Apr 2022
Algehele gradering
Stil plaasatmosfeer weg van dorp se warboel.
Eric K - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik op die plaas gekuier.
Rina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi omgewing. Mooi meubels.
Joey K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Rodney V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Juliann D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike rusplek na die lang pad.
Francois V - Feb 2022
Algehele gradering
Glad nie tevrede nie.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Annalie V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Die storte is net 'n probleem, want die water loop in die gang in en die toilette lek water in al twee units.
Jonathan B - Jan 2022
Algehele gradering
Unit was clean and tidy. Big enough for 6. Quiet area. Near town.
Linda B - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker Karoo-ervaring.
Lees meerElma D - Jan 2022
Algehele gradering
Slegs oornag.
Marinda F - Jan 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Anchen V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie ruim woonstel en absoluut die waarde van wat ons betaal het werd.
Marlese J - Des 2021
Algehele gradering
Oornag terug Kaap toe.
Pieta V - Des 2021
Algehele gradering
Maklik tuis gevoel.
Louise U - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n nagmerrie!
Anchen V - Des 2021
Algehele gradering
Baie ruim en netjiese plek wat oor alles beskik vir 'n oornag stop punt. Ons het veilig gevoel en kon goed rus vir die lang pad wat voorlê. Die plek het verseker voldoen aan ons behoefte.
Michelle M - Des 2021
Algehele gradering
Nice farm surroundings. Farming feel. Love it!
Anneliese S - Des 2021
Algehele gradering
Rustige oorslaapplekkie.
Martin A - Des 2021
Algehele gradering
Lekker ou Karoo. Het die plaas geniet.
Robbie C - Des 2021
Algehele gradering
Baie tevrede.
Joey S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oorslaapplekkie en waarde vir geld.
Wikus K - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Sharon F - Des 2021
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik, die mense was vriendelik, maar die eenheid was vuil.
Zenda E - Des 2021
Algehele gradering
Great
Raymond S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Ron K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker oornag- en stil plek.
Gerhard W - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige oornag na lang reisdag.
Nicolette H - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plek op plaas.
Robbie D - Okt 2021
Algehele gradering
Gesellig.
Albertus B - Aug 2021
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid en waarde vir geld.
Wilfred M - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was 'n welverdiende stilte-ervaring - net wat ons wou hê.
Pieter R - Jun 2021
Algehele gradering
Slegs ge-oornag.
Gerard L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en veilig, sal beslis weer oornag
Matty S - Mei 2021
Algehele gradering
Net die plek om te oornag op die lang reis Kaap toe!
Tertia D - Mei 2021
Algehele gradering
Vrede in die Karoo.
Lees meerHermien P - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike blyplek op 'n Karooplaas.
Gj C - Mei 2021
Algehele gradering
Was net daar as oorslaap vir een nag.
Jenny-may W - Mei 2021
Algehele gradering
Really lovely.
Gj C - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig.
Mathilda C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi rustig en skoon lug, sterre pragtig in aand.
Newton B - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Stoffel V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, gerieflik, stil en rustig.
Paul W - Jan 2021
Algehele gradering
Pleasant stay - far enough out of town to avoid noise.
Philip F - Jan 2021
Algehele gradering
Maklik, gerieflik, netjies.
Brenda D - Jan 2021
Algehele gradering
Die plek was nie baie skoon en netjies nie, dit het ingereën tydens ons verblyf. Dit het ingereën by die braaier dus het ons gesukkel om aandete voor te berei. Van die meubels was geskeur en vuil!
Inanda B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike Karoostilte!
Jan Hendrik B - Des 2020
Algehele gradering
Ontvangs het nie vlot verloop nie.
Kashavani N - Des 2020
Algehele gradering
Electricity kept switching off.
Antonette F - Des 2020
Algehele gradering
Gasvry.
Lynette W - Des 2020
Algehele gradering
Was heerlik en rustig. Goeie ontvangs deur Wouter.
Engelie O - Des 2020
Algehele gradering
Sterreprag.
Nico L - Des 2020
Algehele gradering
Ideale oorslaapplekkie op pad Kaap toe vanaf Gauteng.
Juanita V - Des 2020
Algehele gradering
Karoo-ervaring.
Michael S - Nov 2020
Algehele gradering
Quaint and relaxed. A quick stopover stay.
Zelma O - Okt 2020
Algehele gradering
Tevrede met hierdie oornag-plekkie.
Philip S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker ruim fasiliteite
Jana D - Sep 2020
Algehele gradering
Eenvoudig en rustig.
Alexander S - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful and beautiful setting.
Alastair E - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam sal weer daar oorbly
Billy D - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Eugene M - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike Karoo-oorslaap.
Hendré L - Aug 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elize E - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, pure plaas.
Peter D - Mrt 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam.
Kamers ruim, skoon en gemeubileer met antieke items. Baie lekker.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannes M - Feb 2020
Algehele gradering
Ons moes oornag op Beaufort-Wes.
Lynne S - Feb 2020
Algehele gradering
Loved the space of the rooms, the location and quietness.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hou van die ruimtes van die kamers, die ligging en stilte.
Verblyf is skoon en netjies, met al die basiese dinge wat jy nodig het - baie gemaklik. Baie lief vir die ekstra tikkie melk met 'n lang lewe en 5 liter gebottelde water in die yskas, dankie Wouter. Om in die pragtige Karoo-veld tussen die olyfbome te kuier, is wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ferdi V - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n fees, sal beslis weer daar oornag!
Vic D - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en huislik.
Malcolm A - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Marna R - Jan 2020
Algehele gradering
Vreedsame nag buite die dorp. Ongelooflik lekker en rustig, ons wens ons kon langer bly.
Sunell E - Des 2019
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Beverley A - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en groot blyplek. Gem van 'n plekkie.
Hennie P - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Philip H - Des 2019
Algehele gradering
Karoo-nostalgie.
Olijvenhuis se terugvoer
Goeie dag Philip,
Baie dankie bly julle het dit ervaar dit is my plesier
Wouter
Danie L - Des 2019
Algehele gradering
Goed soos altyd.
Stephan P - Des 2019
Algehele gradering
Very nice.
Olijvenhuis se terugvoer
Thank you very much glad you enjoy it Wouter.
Simone B - Des 2019
Algehele gradering
'n Luukse plaashuis wat toegerus is met alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike oorbly.
Gert K - Nov 2019
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid!
Lizbe D - Nov 2019
Algehele gradering
Ware lafenis na 'n moeë reis.
Olijvenhuis se terugvoer
Baie dankie net 'n plesier.
Liezl H - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Adele E - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie lekker op die plaas met die stilte.
Anneli B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig, netjies skoon vriendelik.
Adam W - Jul 2019
Algehele gradering
Amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend!
Ons het 'n wonderlike tyd gehad en so lekekr geslaap. Alles was perfek geskik vir ons behoeftes! Sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Piet V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jakes L - Mei 2019
Algehele gradering
Genotvol en rustig.
Lizelle C - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik op plaas gebly. Rustig.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Zjak V - Jan 2019
Algehele gradering
Regte plaashuis-gevoel, baie skoon en netjies.
Mariette V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike en netjiese oorslaap.
Anel S - Des 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Johan K - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike, pragtige en stil plek.
Jannie V - Des 2018
Algehele gradering
Gasvryheid soos mens net op die platteland kry!
Olijvenhuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer dit is my plesier as die gaste die verblyf geniet Woksie.
Magda D - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig!
Carla C - Sep 2018
Algehele gradering
Beslis aan te beveel.
Mike V - Aug 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation at a most reasonable cost.
Wilhelm H - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was weereens absoluut verruklik!
Wilhelm H - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut verruklik!
Willie B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker op 'n werkende plaas gebly.
Clayton B - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Olijvenhuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het dit geniet. Olijvenhuis
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Nicolaas H - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en plaas effek.
Kobus H - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer buite die dorp.
Rouve M - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome, rustig en veilig.
Olijvenhuis se terugvoer
Dankie dat julle Olijvenhuis gekies bly julle het lekker gekuier sien weer Wouter
Taryn-lee P - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Sera V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Felicity B - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en rustige aand. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Dian J - Des 2017
Algehele gradering
Aanbeveelbaar.
Gideon B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker oorblyplek om die lang pad Kaap toe makliker te maak.
Johan S - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende rusplek. Stil en rustic.
Sanel S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Olijvenhuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer
Olijvenhuis
Willie L - Aug 2017
Algehele gradering
Dis n baie gesellige privaat en netjiese plek met baie lekker braaigeriewe.
Henry H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Stil plattelandse omgewing naby dorp.
Olijvenhuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer one strewe is tevrede gaste.
Wouter en Louisa
Bridget M - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderful friendly host, great accommodation, everything provided with nice thoughtful finishing touches. Enclosed area for dogs.
Olijvenhuis se terugvoer
Dankie vir die terug voer dit is altyd baie welkom die gaste se tevrede heid is ons satisfaksie Wouter en Louisa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap