Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Branch

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir Olive Branch
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jerome M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Heerlik, veilig, stil, in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calla M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla M
Gesin met klein kinders

Veilige opsie binne die gholf estate.

Ons het baie lekker hier geslaap. Die plek was baie netjies en geleë binne die gholf estate, so dit was baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was lovely, peaceful and relaxing.

Tranquility at its best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christis@telkomsa.net S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christis@telkomsa.net S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely love to visit again.

Hosts were lovely, friendly, everything one needs for a break away, quiet and very peaceful, and the accommodation was very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca L
Saam met vriende

Ek het dit vreeslik geniet en alles was presies soos op die foto's.

Dit is 'n ideale plek as jy wil wegbreek van die werk af en op vakansie gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, the perfect place to get away from the hustle & bustle of city life.

Pleasant, undisturbed, relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met tieners

Will definitely recommend.

This is the most beautiful place to stay, centrally situated and easy access through the main gate. It's spotlessly clean and everything we needed for the 2-night stay. Lovely weather, beds were so comfy. Outdoor area was private. I would suggest a second portable fan for the second room. Highly recommended, value for money, centrally situated and quiet. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whelan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whelan M
Gesin met klein kinders

Perfect for a quick peaceful getaway.

Friendly hosts who went the extra mile to ensure a comfortable stay and a lekker braai on the gas grill! Very neat and modern, equipped with everything and more! It was so peaceful it made our 4-month-old sleep through the night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and neat, perfect for a couple of days stay.

Very neat unit. Provided everything we needed for our 2-night stay. Instructions to enter the unit were easy. Everything was clean and fresh. Will return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melynda W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melynda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short and sweet.

The stay was great, we only slept there, but it was clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexia P
Gesin met tieners

The best service.

My first visit to Langebaan, the hosts are the most friendly and helpful people, who went above and beyond. Great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons baie geniet, alles was daar wat ons nodig gehad het.

Ek was stom geslaan met hoe netjies plek ingerig is. Letterlik droom-flat-agtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Baie dankie, Allen. Julle is altyd welkom by Olive Branch. Dit was 'n plesier om jul hier te ontvang.

Olive Branch
Marshall M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, baie vreedsaam.

Netheid was 10/10. Ons het 'n wonderlike tydjie gehad. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Dankie Marshall. Was lekker om jul hier te ontvang. Julle is altyd welkom by Olive Branch.

Olive Branch
Shihaam D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shihaam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

I will definitely book there again. However, maybe the owners should consider putting a fan in the bedroom and some hooks for the curtains; otherwise, the wind will blow them apart. Also, some hooks in the shower for the face cloths. The owners were so friendly; they assisted us when our car had issues. The place is beautiful. Thank you for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Thank you Shihaam. We are looking forward to host you again.

Olive Branch
Shaun T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun T
Gesin met klein kinders

Great place in Langebaan.

Olive branch met all our expectations. A great little place in Langebaan Country Estate. Clean, modern with everything you need for an overnight stay. Thank you, Olive branch owners, we shall definitely stay there again and recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Thank you Shaun. You are always welcome at Olive Branch.

Olive Branch
Shireen G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Olive Branch is a beautiful and cozy unit!

Petro and hubby made us feel very welcome. We will definitely be staying here again! The unit is on the golf estate and we went for walks and saw springbok and other wildlife, which was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Thank you Shireen. You are always welcome at Olive Branch.

Olive Branch
Genayde G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genayde G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Olive Branch was absolutely amazing.

For the price it was a great stay with Wi-Fi, DStv and Netflix included and the bonus is that the TV and Wi-Fi stays on during loadshedding. The hosts of Olive Branch are the kindest people. Olive Branch really is one of a kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Thank you Genayde, we appreciate your review. We look forward to hosting you again.

Olive Branch
Gerrit V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief een van die beste oorblyplekke waar ons nog tuisgegaan het.

Hierdie baie netjiese splinternuwe woonstelletjie is baie gerieflik ingerig, netjies gemeubileer en het alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Ons sal beslis weer hier wil kom kuier vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Baie dankie Gert. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons sien uit om julle weer by Olive Branch te ontvang.

Olive Branch
William K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K
Saam met vriende

Comfortable, peaceful yet relaxed.

We were blessed with a full moon, beautiful flowers, and a tranquil setting. All modern conveniences are available for use. Excellent stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

Verwagtinge oortref.

Ons moes ons 2 konfirmante na Langebaan neem vir 'n groot byeenkoms. Dit was hul eerste keer ooit in enige akkommodasie (ons van 'n klein plaasdorpie in die Noord-Kaap) en hulle was baie beïndruk. Daar was regtig alles wat benodig word in 'n selfsorg-eenheid. Inklok het seepglad verloop met sleutel en hektoegangskaartjie wat in lockbox was. Plekkie 100% voorbereid vir beurtkrag, dit was 'n definitiewe pluspunt. Petro was fantasies en het selfs ons toegelaat om 10:00 ons kos en bagasie in die woonstel te gaan sit omdat ons heeldag aktiwiteite by ons kerk (Langebaan gemeente) gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Baie dankie Angelique. Jul is altyd welkom by ons en dit was plesier om julle hier te ontvang.

Olive Branch
Deidre W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre W
Saam met vriende

Kuier was fantasties, die dame van die plek is baie vriendelik.

Ek is baie tevrede met als van Olive Branch. Die huis kan jy deur 'n ring trek. Baie netjies en goed toegerus. Dis elke sent werd, die kompleks is baie veilig en sekuriteit daar is tops. Selfs met load shedding was ons gerus, gasbraaier en gasstoof was 'n wenner, met die WiFi wat aan is selfs al is die krag af. Ons het ons kuier daar geniet. Baie dankie aan Wilco en Petro vir jul gasvryheid, ons het regtig welkom gevoel en was goed ontvang. Julle is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helannah D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helannah D
Saam met vriende

Value for money, beautiful place to be.

Would recommend to anyone. My friends and I enjoyed our stay. My friends and I enjoyed our stay. And would recommend this stay to anyone. The getaway was worth it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie aan Petro en Wilco, ons het heerlike gekuier by Olive Branch en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Die woonstel is baie netjies en mooi met 'n privaat tuintjie waar dit heerlik is om net rustig te kan sit en die omgewing is so rustig en stil. Ons het heerlik gekuier en sal graag weer in die toekoms by Olive Branch wil aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Dankie vir mooi resensie Anita. Was vir ons lekker om jul hier te hê. Jul is altyd welkom by Olive Branch. Sien uit om jul weer te ontvang.

Olive Branch
Recardo G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Recardo G

10 uit 10.

Plek was baie netjies en skoon, sal enigeen aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Baie dankie Recardo. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Julle is altyd welkom by Olive Branch as julle Langebaan besoek.

Olive Branch
Jaydin F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay on excellent estate.

It was an incredible stay. Great people, great home owners. Want to give Mrs. Petro a huge thanks for her assistance with everything. Neat and clean property. Thank you for the wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Thanks for your lovely review. It was a pleasure hosting you. Looking forward to host you again.

Olive Branch
Heinrich M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en rustig.

Ek het oorspronklik net vir 1 aand geboek, maar was baie beïndruk met die aankoms en boek vir nog 'n aand. Baie netjiese plekkie en die rustigheid oorval jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Baie dankie, Heinrich. Dit was 'n plesier om jul hier te hê.
Kom gerus weer as jul Langebaan besoek.

Olive Branch
Adrie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie K

Pragtig.

Dit is 'n pragtige plek. Veilig en gasvry. Skoon en baie ekstras by bv. koffie en beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Branch se terugvoer

Baie dankie, bly julle het jul verblyf geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.

Olive Branch
Sinjon M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinjon M
Gesin met klein kinders

Lovely, peaceful, clean and private.

We had a fantastic stay at Olive Branch. It was clean, well-equipped, and very nice and private. Wilco and Petro are lovely hosts and we will definitely be back when we need a place to Stay in Langebaan again. P.S. our kids loved the private garden!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsanckstraat 1293, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d5b8ce16d891a06d2dee70d269b63d6719aa598b2509a8d70929a79711afa6732e4d5013e72b56099bfedfd5a62ca442864?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 1293 Vogelsanck street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.064729048448 18.045729548479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem