+13
Selfsorg in Williston

Oliveira Self-catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lisinda H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese plek, ons het lekker gebly. Daar was net baie muskiete; muskietnette op die beddens sal baie handig wees om die slaap te verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie oornag stop. Baie mooi en netjiese verblyf op ons roete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik! Heerlik gebly! Baie gerieflik en privaat. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Privaat, veilig, netjies, skoon en ruim. Besondere lekker blyplek. Lugverkoeling en waaier in die slaapkamer het vir seker dat ons lekker koel kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcé C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

We had a great stay. We had a lovely stay and would recommend it to others. Our only problem was the dirty braai grid and 3 almost finished toilet paper rolls were provided. Luckily, we had our own toilet paper.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Lekker gebly. Die plek is goed ingerig vir 2 mense of meer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dries V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Sien bo. Baie lekker gebly. Sarah en haar man is ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
1 nag
5.0
Des 2025

Relaxing. Very peaceful and relaxing. Unfortunately, the WiFi did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchane K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Modern, self catering, pragtig. Beste plek om te bly in Williston. Gee maar die ander ou plekkie 'n skip. Hierdie plek is ongelooflik netjies, modern en nuut vir 'n ou dorpshuis. Self catering en WiFi. 100% tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasant. Enjoyable stay at Oliveira.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 175 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.33677109148 20.914437953815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang