+13

Oliveira Self-catering Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oliveira Self-catering Apartment is in die klein dorp Williston in die Nood-Kaap geleë. Dié eenheid lê op die R63 op pad na die Weskus en Kaapstad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n dakwaaier. Daar is 2 enkelslaapbanke wat ideaal is vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sonkragsisteem sodat gaste tydens beurtkrag steeds die ligte, WiFi en dakwaaiers kan gebruik.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het genoeg sitplek en die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur.

Buite is daar 'n lieflike braai-area waar gaste onder die sterbelaaide hemelruim kan kuier. Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anchane K
Saam met vriende
5.0
Modern, self catering, pragtig. Beste plek om te bly in Williston. Gee maar die ander ou plekkie 'n skip. Hierdie plek is ongelooflik netjies, modern ...
Sien meer
Okt 2025
Tertius P
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Enjoyable stay at Oliveira.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Pierre E
5.0
Sal beslis weer daar oorslaap. Heerlike, ruim en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou en het lekker eetplekkie voorgestel.
Sep 2025
Carina S
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Oliveira gastehuis was regtig fantasties oornag en sal ons dit altyd aanbeveel en self weer gebruik.
Sep 2025
Jacqui V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, loved it thoroughly. Amazing accommodation. Upmarket, clean, spacious, attention to detail, homely. Perfect location, safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oliveira Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 163 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.33677109148 20.914437953815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang