Omi`s Place of Stay
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langvlei-laan 1148, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Omi's Place of Stay is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Wildernis, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf.
Dié ateljeewoonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, plafonwaaier en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n balkon met meubels en onderdakparkeerplek. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante en is ongeveer 27 km vanaf George Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Omi`s Place of Stay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Maande gelys 4
Ligging
- Langvlei-laan 1148, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Omi`s Place of Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langvlei-laan 1148, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18