Sandbaai  Akkommodasie by Ommidraai | LekkeSlaap
+11

Ommidraai

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R555 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ommidraai bied 'n knus gastekamer in 'n privaat tuiste in Sandbaai. Die gastekamer is ideaal vir paartjies of sakereisigers en is binne bereik van Sandbaai strand, 2 minute se ry vanaf Whale Coast-winkelsentrum en naby die Hemel en Aarde wynroete.

Die gastekamer is vir 2 gaste geskik en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. 'n Yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste se privaatheid word gerespekteer, maar gashere is daar vir bystand.

Slaapplek

’n Bespreking by Ommidraai sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ommidraai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piet Retief-singel, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ommidraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R555
per nag (plek vir 2)
Vanaf R555
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsMzCfy0BP8egHCCiqfyNhbk84sfJ04NPSW1jodtqyCfLlPJobZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R555  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 18 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.418581 19.193862
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za