Omoyeni Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Omoyeni Estate is in die hartjie van die geskiedkundige Zoeloelanddistrik net 21 km buite Pongola geleë. Die perseel is op die Maguduberg geleë en dit bied pragtige uitsigte oor die omliggende bosveld.

Omoyeni Estate bied verblyf in 'n eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Hierdie eenheid het 3 enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, braaigeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en beddegoed. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien.

Omoyeni is die ideale oornagplek vir reisigers wat na Mosambiek of Swaziland reis.

Slaapplek

'n Bespreking by Omoyeni Estate sluit in:

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Omoyeni Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za