LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On Golden Pond Guesthouse | LekkeSlaap
+24

On Golden Pond Guesthouse

35 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir On Golden Pond Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christel V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Gesin met tieners

Aanbeveel

Vriendelike ontvangs, ruim kamer en pragtige tuin.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie Christel. Was lekker om julle te huisves. Kom gerus weer. Gerda

On Golden Pond Guesthouse
Hester S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Skoon kamers, persoonlike diens deur eienaar. Ons het verskriklik welkom gevoel. Eienaars gaan uit hulle pad om dit gerieflik te maak. Ons kon selfs op die perseel braai. Fantastiese ontbyt. Gerda se omelette is 'n moet eet! Ons sal doodseker teruggaan.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te huisves. Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Groete Gerda.

On Golden Pond Guesthouse
Almarette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almarette V
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik.

Baie dankie vir vriendelikheid. Het heerlik geslaap en ontbyt geëet. Sal weer daar bly.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer. Die sekuriteit is eintlik baie goed veral met die kameras voor ons huis wat gekoppel is aan die sekuriteitsdienste in ons dorp. 24/7 toesig. Kom gerus weer.

On Golden Pond Guesthouse
Anton O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice B&B close to university with friendly hosts.

Really enjoyed our short 2 day stay at Golden Pond. Rooms are big and comfortable with everything you need. Breakfast is really good. The only two small things that could have improved my stay is that the shower drain was clogged so drained very slowly and the absence of Wi-Fi. On the latter there are access points available hosted by a local ISP offering prepaid access, but the signup and support pages does not work.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Thanks for the review. It would have made your stay better if you advised us about the drain and the Wi-Fi on your first day then we could fix it immediately. It would have made your stay more pleasant, sorry about that. We will see to it that everything is in order now and next time when you visit.
Regards,
Gerda

On Golden Pond Guesthouse
Willie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Uitstekende skoon verblyf.

Baie vriendelike ontvangs en rustige atmosfeer met skoon verblyf. Gerda-hulle is uitstekende gashere.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Willie.
Kom gerus weer - gou.
Groete,
Gerda

On Golden Pond Guesthouse
Ria W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Alles was in orde. Lugversorging het nie gewerk nie, maar gasvrou het verduidelik dat die weerlig dit geslaan het.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Ria, vir die terugvoer.
Kom gerus weer - gou. Dit was lekker om julle hier te huisves.
Gerda

On Golden Pond Guesthouse
Rudi S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Gerda en Connie het ons hartlik ontvang en graag na ons behoeftes omgesien. Ons het regtig heerlik gebly en Gerda se ontbyt soggens was heerlik.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Rudi. Ons hoop ons sien julle gou weer. Dit was lekker om julle hier te huisves.

Connie en Gerda

On Golden Pond Guesthouse
Talita M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf, ideaal geleë, ons beveel dit beslis aan.

Baie gerieflike verblyf, skoon, netjies en goed toegerus. Die uitsig oor die rivier skep 'n rustige atmosfeer en Gerda het ons baie tuis laat voel en met 'n heerlike ontbyt bederf. Ek sal graag in die toekoms weer hier wil bly en beveel dit beslis aan.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te huisves. Kom gerus weer.
Groete, Gerda

On Golden Pond Guesthouse
Christo A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Die personeel en diens was uitstekend. Die ontbyt besonders.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die terugvoering Christo. Ek sou graag wil weet wat het gepla met die location, want ons is dan so naby die Universiteit en is so bevoorreg om in so 'n lieflike omgewing te kan bly. Maar kom asseblief weer as julle in Potcchefstroom kom oornag.

On Golden Pond Guesthouse
Lize S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Pragtige, rustige omgewing. Alles skoon en netjies. Diens vriendelik en gasvry.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie dat julle hier kom bly het Lize. Dit is 'n pragtige omgewing. Ons is so bevoorreg. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

On Golden Pond Guesthouse
Elize L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met vriende

Pragtige ligging langs rivier.

Ons het heerlik gebly. Al wat gepla het, is die en suite-badkamer wat nie 'n deur gehad het nie.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Hi Elize, dankie vir die mooi resensie. Ek is jammer dat die deur gepla het en net 'n gordyn het. Ons sukkel al so lankal om iemand te kry om vir ons 'n deur in te sit wat pas, want dit is nie 'n normale grootte deur nie, maar ons gaan steeds probeer om dit te verander. Dankie vir die terugvoer waaraan mens kan aandag gee. Kom gerus weer.

On Golden Pond Guesthouse
Henck C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henck C
Besigheidsreis

Lekker.

Baie lekker gebly - vreeslik dankie.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie Henck, kom gerus weer.

On Golden Pond Guesthouse
Monica S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou eerste keuse in verblyf.

Soos altyd lekker gewees om by Gerda hulle te kuier, hulle gaan uit hulle pad om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak en ontbyt is boonop ingesluit. Sal weer en weer teruggaan vir die rustigheid en die goeie geselskap.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie Monica. Dit was weereens net 'n plesier om julle te huisves. Kom gerus weer. Gerda

On Golden Pond Guesthouse
Marizel S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marizel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was baie lekker en vriendelike mense.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie Marizel. Hoop ons sien julle gou weer. Gerda

On Golden Pond Guesthouse
Monica S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Gesin met tieners

Rustig.

Die ligging is ideaal, die gasvrou is vriendelik en uiters hulpvaardig. Die atmosfeer is rustig en die ontbyt was puik. By verre nog die beste gastehuis wat ek besoek het in Potchefstroom.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie Monica. Sien julle gou weer.

On Golden Pond Guesthouse
Maurette W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maurette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld naby universiteit en sportvelde as jy vir toernooi Potchefstroom toe gaan.

Vriendelike, hulpvaardige mense, baie mooi area.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om die pragtige jongmense hier te huisves. Kom gerus weer.

On Golden Pond Guesthouse
Pierre K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K
Enkelreisiger

Super vriendelike gasvryheid in 'n prag-tuin!

Voel sommer baie tuis by Gerda en haar span! Puik!

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering Pierre. Dit was werklik baie lekker om jou hier te kon huisves. Kom gerus weer. Gerda en Connie

On Golden Pond Guesthouse
Marie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Dit is waarde vir geld.

Dit was 'n warm huislike ontvangs met die rustigheid om terug te keer as jy moeg van Aardklop af kom. Baie goeie veiligheid word gehandhaaf en ontbyt is uit die boonste rakke. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie Marie. Dit was lekker om al die vrolike gesigte hier te sien. Ek is bly julle kon lekker rus na die bedrywigheid tydens Aardklop. Hoop om julle weer te sien.

On Golden Pond Guesthouse
Karen S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

Baie netjiese plek en baie veilig en baie goeie diens gehad. Lekker geleë, heerlike ontbyt gehad.

Baie lekker plek om te bly. Sal die plek definitief aanbeveel vir ander en sal weer van die gastehuis gebruik maak. Baie sentraal geleë en pragtig netjies. Heerlike ontbyt en baie netjiese kamers. Baie vriendelike mense om jou te ontvang.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie Karen. Kom gerus weer.

On Golden Pond Guesthouse
Zandra H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra H
Gesin met tieners

Gemaklik.

Baie goeie ontvangs en netjiese verblyf.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

On Golden Pond Guesthouse
Ansune D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune D
Saam met vriende

Baie lekker.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam! Die kamers en netjies en skoon. Ek sal dit vir seker vir ander aanbeveel.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

On Golden Pond Guesthouse
Dawid N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dawid N
Gesin met tieners

Baie onwelkom gevoel.

Moes in die pad staan en wag om in te boek totdat die eienaar opdaag. Kamer wat bespreek is, is nie vir my gegee nie omdat ander mense daar inklok is. Al was ons eerste vir ontbyt daar, is daar vir ons gesê ons kan nie by 'n sekere tafel sit nie, want daar is ander mense wat daarvan hou om daar te sit. Dit was so onaangenaam dat ons maar besluit het om nie die tweede nag daar te slaap nie. Ek en my vrou besoek nogal baie gastehuise en het nog nooit so onwelkom gevoel nie.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Jammer dat die gaste onwelkom gevoel het. Dit is werklik die eerste keer dat ons sulke terugvoer van gaste ontvang. Die skoonmaker het nie oopgemaak nie, want ek het haar nie ingelig dat daar gaste sal kom nie, omdat dit voor 2 nm was. Sy laat om veiligheidsredes niemand toe sonder ons opdrag nie. Die gas het omgedraai vanaf die hekkie toe ek om die draai gekom het, dus was die wag nie baie lank nie. Die kamers is almal min of meer dieselfde. Die tafel waarby die gas gesit het, het eintlik die mooier uitsig op die tuin en rivier. Weereens jammer dat die ervaring nie na wense was nie, ons probeer regtig hard om ons gaste tuis te laat voel en ons kry gereeld baie positiewe terugvoer.

On Golden Pond Guesthouse
Nico V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal nie weer daar oorslaap nie.

Sien die sterre.

Bernard V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard V
Enkelreisiger

Interesting experience!

I was quite surprised when after checking in the owners of the guesthouse approached me to ask if they could replace the shower curtain with a shower door the next morning. After giving them permission to change the shower curtain I came back to the guesthouse the next night only to find a note on the bed asking me not to take a shower that night because the silicone on the new shower door has not dried yet. Even though I understand that this is a guesthouse and not a hotel, I find it unacceptable that a customer who paid full price has to "wait until the morning" to take a shower.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

The room that the guest stayed in did have a bath as well, that is why we thought that it would not be a problem. We apologise for the inconvenience.

On Golden Pond Guesthouse
Alta F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta F
Saam met vriende

Lekker!

Ons het elke oomblik geniet. Baie dankie.

Hanri V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hanri V
Gesin met tieners

Sentrale verblyf.

On Golden Pond bied sentrale verblyf in Potchefstroom. Verblyf skoon en gerieflik. Badkamergeriewe benodig modernisering. Ontbyt effens teleurstellend.

Erna P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna P
Besigheidsreis

Baie lekker.

Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Baie dankie!

Sarita U - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Baie netjiese en skoon verblyf. Waarde vir geld!

Anlie S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie S

Lekker!

Baie ontspanne, skoon en gesellige slaapplek.

Jaco N - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Gesin met tieners

'n Baie mooi gastehuis, lieflike omgewing en puik diens!

Sien die sterre hieronder.

Mike H - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Daniel A - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, lekker gebly.

Sien die sterre hieronder.

Anita F - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Besigheidsreis

Ons het heerlik gebly en is baie gasvry ontvang.

Baie gasvrye ontvangs in 'n mooi, rustige omgewing.

Thomas S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas S
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld met goeie, vriendelike diens.

Goeie opregte mense!

Christina J - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die kamer is asook die badkamer is groot, maar ons het in een van die "ouer" kamers gebly. Warm water was die oggend 'n probleem. Ons het nie ontbyt genuttig nie, dus kan ek nie daarop kommentaar lewer nie.

On Golden Pond Guesthouse's terugvoer

Jammer vir ongerief met warm water. Geyzer het gebars, maar die probleem is net daarna opgelos.

On Golden Pond Guesthouse
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rooy-straat 2, Oewersig, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZjhkMWMzLTA1MGItNDJiOS1hMTRlLTRmODQ2YmM0NGUxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 2 Van Rooy Street Oewersig 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.685310790362 27.100621461868
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!