LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On the 18th | LekkeSlaap
+24

On the 18th

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

On the 18th is op die Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson geleë en bied 3 kamers met 'n uitsig oor die gholfbaan.

Gaste kan die 18de Setperk-kamer, die 15de Skoonveld-kamer of die 10de Skoonveld-kamer bespreek. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide. Elke kamer het ook 'n TV en 2 van die kamers lei na 'n privaat stoep.

On the 18th kyk uit oor die grasperke, wingerde, berge en is net 50 m van die 18 de setperk af. Robertson bied 'n verskeidenheid doendinge soos staproetes, 4x4-roetes, wynkelders en -landgoedere, die Klipdrift-distelleerdery, 'n olyfolie proesessie en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 120 resensies vir On the 18th
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the 18th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOTkwMTM4LTIxNDEtNGIyNi05NDliLWYxZjVkZjlmYTk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 4 Pinot Noir Silverstrand Golf Estate 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.80979187071 19.850186705589
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem