Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Rocks

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Flamingo Park, Eenheid 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

On The Rocks is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan se middedorp. Die kompleks is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die hoofstrand.

Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het ‘n gemaklike rusbank en 'n slaapbank geskik vir 2 kinders of 1 volwassene. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en gaste kan Netflix op hul eie rekening stroom.

Die leefarea lei na die balkon met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by On The Rocks sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir On The Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Maande gelys 12

Ligging

  • Hoofweg, Flamingo Park, Eenheid 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink On The Rocks het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Flamingo Park, Eenheid 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4d5ff60a680d065eaf47fec531aca340d86339dc220fe2188f0fdf95b76c0a8aa4bf0a0c97ac02e5f87e0ed0ce15b75d3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Main Road Flamingo Park, Unit 24 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.091916803426 18.032736984299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem