+17

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Hogeslot, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bahia is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus. Dis net 100 m vanaf Paternoster se hoofstrand.

Die eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers onder. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n enkelbed in die aparte area. Elke en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea, gastetoilet en 'n stort is op die boonste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, induksiestoof, mikrogolfoond, klein skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n braaiplek met 'n houtvuuroond.

Dit lei na 'n groot onderdakstoep met gemaklike sitplek, tafels, 'n houtbankie en braaigeriewe.

Die eenheid is net 'n entjie se stap vanaf die hoofstrand en dit bied 'n gedeeltelike see-uitsig.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Hogeslot, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bahia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Hogeslot, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58ad86a4840d7fd0ffc672fbbdab9312b5337145fa03b4624d4eb0aa3142c4a23a6503ee089f9e8ce2d1e17a32f5542a41e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 7 Hogeslot Die Bult 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.807639 17.8853
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang