On the Water @ Pirates Creek 8

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 28 Nov 2019.

Beskrywing

On the Water @ Pirates Creek 8 is 'n bekoorlike houthuis in 'n veilige kompleks wat aan die oewer van die Touwsrivier in Wildernis skuil. Dié vakansiebestemming langs die kus spog met uitgestreke strande, rustige waters en 'n gematigde klimaat deur die jaar.

Verblyf word gebied in 'n volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis met 3 slaapkamers wat slaapplek vir 6 gaste het. Die hoofslaapkamer het lugversorging en is op die boonste verdieping. Dit het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is bo en het 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer is onder en het net 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en die noodsaaklike toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n slim-TV met volle DStv Premium en maak oop op die dek wat spog met braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier.

Gaste kan visvang, kajak- en kanovaar, in die gemeenskaplike swembaddens in die kompleks swem of die nabygeleë nasionale park, strande, gholfbane en natuurreservate besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by On the Water @ Pirates Creek 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na On The Water @ Pirates Creek 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 800 per nag (vir 6 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 28 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za