Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Water @ Pirates Creek 8

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir On the Water @ Pirates Creek 8
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacky L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky L

Ongelooflik mooi, skoon en goed toegerus!

Die verblyf was ongelooflik mooi met 'n asemrowende uitsig! Dit was skoon en baie goed toegerus, met 'n eenvoudige in- en uitcheckprosedure. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Ons verblyf was rustig, lekker en baie aangenaam. Hierheen wil mens terugkeer!

Ons het baie lekker gebly. Onverwagte tog hooggewaardeerde bonusse was houtskool, blitz, vuurhoutjies en braaihandskoene ingeval mens daarsonder sou arriveer. Dan was daar 'n verkyker, voëlboek, toiletverfrisser en Peaceful Sleep wat mens nie maklik by soortgelyke blyplekke vind nie. Om nie te praat van die 2 wynglase en bottel wyn en sjokolade wat by ons aankoms op ons gewag het nie. Dan was daar ook 'n verskeidenheid boeke wat vele onderwerpe gedek het vir ons gerief beskikbaar. 'n Uiters huislike atmosfeer deur fyn opgevoede eienaars wat weet hoe om die ekstra myl te loop. Mens kan nie anders as om dit soos jou eie op te pas en net so keurig na te laat nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary K
Saam met vriende

Awesome but for the sound of the N2.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

We're delighted that you enjoyed your time so much! 'On the Water' is definitely a fantastic destination for many local and overseas visitors! It's a pity that the proximity of the N2 is out of our control.

On the Water @ Pirates Creek 8
Jason H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason H
Saam met vriende

A perfect stopover for a few nights.

Beautiful quaint cottage right on the water. Host was very welcoming and responsive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

Thank you for your review, Jason! It was a pleasure hosting you - we hope to see you on the banks of the Touw River in Wilderness very soon! 'On the Water' will also be upgraded by the addition of a new deck within the next month or two, so watch this space!
Basson Nel

On the Water @ Pirates Creek 8
Marlein D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlein D
Gesin met klein kinders

Super!

Ons het die verblyf baie geniet. Dit was 100% skoon, met inverter, braaihout is verskaf en die klein bederfies was 'n treffer! Die kinders het die kanoës baie geniet. Dis rustig en die huis is perfek geleë op die water. Die eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Destination in itself — Pirates Creek 8.

This bungalow is beyond amazing. The best self-catering accomodation that we have experienced in a very long time. The hosts were also amazing. Attention to all the small details that make a traveller feel special. Wood supplied, rusks provided. Beautiful chocolates as a welcome treat. The property, location, privacy and experience were beyond our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

We are delighted that we could provide an unforgettable holiday. You have mentioned some of the very reasons why we find so many guests booking with us over and over again. What a joy to have hosted you.

On the Water @ Pirates Creek 8
Susan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Gesin met klein kinders

Wonderlikste wegbreek.

Ons het elke oomblik hier geniet, die eienaar is so vriendelik en behulpsaam! Inverter in die huis, so ons was nie eers bewus van beurtkrag nie! Die huis is perfek geleë op die water en steeds veilig vir klein kinders. Ons het so lekker gerus, gebraai en die mooi om ons geniet! Ons sal weer en weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolf B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect!

First of all, you are right on the water. It's stunning, the birdlife, scenery and then those magnificent sunsets and sunrises over the water. The facility itself was spotless, everything worked 100% and plenty of space. Basson was the perfect host. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really something special.

Great host. Awesome location. Inverter system was a big positive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

No more loadshedding, who needs to be stressed by Eskom while on holiday. Glad you guys had a great time.

On the Water @ Pirates Creek 8
Petrus J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Lekker naweekwegbreek, rustig by die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brent D
Besigheidsreis

Very well organised.

Very professional host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anouchka S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouchka S
Gesin met klein kinders

Beeldskoon, ontspannend en netjies.

Ek het ’n stukkie van my hart daar gelos, ons gaan beslis weer terug gaan. Beste uitkyk en teen die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B
Gesin met tieners

Relax on the river.

We had a wonderful and relaxing stay at On the Water. Such a perfect setting, right on the water with spectacular views. The chalet is very comfortable and kitted out with everything you would need. Everything was very clean and neat. It can get hot in summer so the air conditioning in the main bedroom is a big plus. The teenage kids were also very happy with the large TV and the WiFi. There are canoes provided and it is an absolute treat to paddle up and down the stunning river. The water is warm, so swimming is also fantastic. Sunrise and sunset are spectacular and we enjoyed them while sitting on the deck. The braai area is ideal for outdoor entertaining with the best view! Basson, the host was extremely efficient and friendly. He made sure that we had everything we needed for the best stay. We also appreciated all the little extras that were left in the chalet for us to enjoy. The only slight negative was the sound of the traffic from the N2, but otherwise everything was definitely 10 out of 10. We would definitely recommend the accommodation and hope to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste tyd ooit!

Sal definitief weer terug gaan. Was rêrig die lekkerste kuier nog. Baie rustig en mooi. Definitief die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful place for romance.

Hubby and I first time visiting here. We were blown away by Basson's attention to detail. We had coffee and rusk on the deck, watching the sunrise. Beautiful birds singing and dancing entertained us. We felt comfortable and stayed cosy and warm, even though the rain came down and temperatures dropped. Truly happy to have been able to have an unforgettable 23rd anniversary stay here. I can honestly recommend their place if husband and wife need some alone time. This is a family unit and we'll be back with our boys. Thank you Basson and family. God bless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

We have received 2 reviews today - one from honeymooners and one from a couple that celebrated their 23rd anniversary! What a joy and privilege to be part of their special memories!
Trusting to keep creating great memories for couples and families for many years!
Basson

On the Water @ Pirates Creek 8
Hanru S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanru S
Gesin met klein kinders

Dis asof tyd stilstaan.

Daar is net genoeg van alles om 'n ontspanning nie werk van te maak nie. Die rustigheid en skoonheid en uitsig vanaf huis doen die siel goed en so vergeet ons dan van fone, TV en ander dinge wat tyd van mekaar steel. Boek gerus die plek, los net Julie oop vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit en uit waarde vir geld.

Dankie vir die hout, vuuraanstekers, alles wat ons nodig gehad het is 100% op plek. Ligging puik om Wildernis te sien. Maak beslis weer 'n draai, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic setting with nature on your door step.

The unit was/is ideal just two minor maintenance matters -the upstairs shower door malfunctioned and the basin drain blocked. Also, Basson just to put out a mop & broom and scoop in case of accidental spillages and to mop water in the bathroom around the bath for instance and during rainy weather one often drags in wetness at the front door. Other than this - Basson was super helpful and the reception with the personalised biscuits and chocolates upstairs was the the proverbial cherry on the cake so in terms of reception 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Gesin met tieners

On the Water het al ons verwagtinge oorskry.

Ons sal beslis weer Wilderness besoek. Basson was baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis is ruim en slaap gemaklik 6 volwassenes. Dit was 'n heerlike paar dae en sal volgende keer langer bly. Ek kan On the Water aanbeveel vir 'n groep van 6 volwassenes, ouers met kinders en beslis ouers met tieners. Daar is baie om te doen en wanneer dit reën is daar 'n enorme TV met al die DStv-kanale. Ook speletjies vir diegene wat verkies om nie die elektroniese dummy in te span nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

Wow, dis lekker om so 'n resensie te kry! Ek dink almal in die gasvryheidsbedryf loop deur as gevolg van die huidige pandemie. Gelukkig bied ons 'n volkome veilige opsie met geen buite kontak nie, selfs sleutels word deur gaste self uit 'n kodekluis gehaal.
Ons is baie dankbaar om elke gas te ontvang en sulke resensies maak die ekstra myl die moeite werd!
Baie dankie.
Basson

On the Water @ Pirates Creek 8
Wanda R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda R
Gesin met tieners

Baie lekker rustig en naby aan verskeie aktiwiteite.

Lekker staproetes en bootrit op die Touwsrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut beeldskoon.

Die ligging is beeldskoon. Die huisie kyk letterlik uit oor die water. Die huis is stylvol en het absoluut alle luukshede. Ons het vir die week gelewe soos konings in 'n klein stukkie paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

Wonderlik! Ek is seker ons sal julle dan sommer gou weer verwelkom by On the Water @8 Pirates Creek!

On the Water @ Pirates Creek 8
Eugene J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, sal beslis weer gaan.

Het baie lekker gebly by On the Water @ Piarates Creek 8, die plek is ruim, baie netjies, alles wat jy benodig was daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

Wonderlike nuus. In 'n onsekere tyd is dit goed om te weet dat nie almal paniekerig is nie en selfs nou die geleentheid aangryp om baie goeie waarde vir geld te kry tydens plaaslike vakansie verblyf. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Basson Nel

On the Water @ Pirates Creek 8
Nic G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nic G
Saam met vriende

Ok, maar bederf deur paar goed.

Werkers rondom huis vir 3 van dae. Geen TV op laaste dag. Verder alles baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

Dit is baie jammer wanneer 'n bykans perfekte resensie rekord 'n knou kry.
Ons was onbewus van die werkers naby die huis, daar is nie tydens ons gaste se verblyf aan ons huis of tuin gewerk nie. Ons is ook eers hiervan verwittig nadat werk gestaak is en ons niks daaraan kon doen nie.
Ons het steeds vir ons gaste 'n gratis nag aangebied tydens hulle volgende verblyf by ons aangesien gaste se gerief en genot ons hoogste prioriteit is, ongeag wie of wat die ongerief veroorsaak het en selfs dat dit buite ons beheer,en sonder ons medewete, was.
Basson Nel

On the Water @ Pirates Creek 8
Greg d - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg d
Saam met eggenoot / lewensmaat

Memorable, magical, peaceful and tranquil.

Basson was a great host, once my booking was confirmed, he kept in contact and provided helpful information, which continued throughout stay at "On the Water" at Pirates Creek. The location is amazing, right on the water's edge, where we canoed and swam. It was so peaceful and tranquil being so close to nature but also not far from amenities (small supermarket, lovely restaurants, chemist etc). There are also spectacular walks and hiking trails close by. The house was more than comfortable, clean and provided everything that my wife and I needed, including the use of canoes. While out on the canoe one day, I lost my expensive prescription spectacles and Basson came to the rescue, offering to salvage my specs. He dived in and found them within a few minutes and I was very grateful. Thanks Basson for your help and warm hearted nature. We are already planning our next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B
Gesin met tieners

Absolutely awesome.

Basson is the nicest most caring host. Their family holiday home that they share is beautiful, clean and truly a home from home. We had a glorious time on the water and the fact that when it's cold and you have to be inside you are catered for with a huge TV and an awesome family counter to gather around. The kids were happy and safe. The beds and bathrooms were to die for and it was so nice to be in an establishment with white linen and towels. Again home from home. Basson thank you so much for all that you did and for your amazing hospitality. We will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Basson is die mooiste sorgsame gasheer. Hulle familie vakansie huis wat hulle deel is pragtig, skoon en werklik 'n huis van die huis af. Ons het 'n glorieryke tyd op die water gehad en die feit dat wanneer dit koud is en jy moet binne wees, word daar voorsiening gemaak vir 'n groot TV en 'n wonderlike familie teller om bymekaar te kom. Die kinders was gelukkig en veilig. Die beddens en badkamers was om te sterf en dit was so lekker om in 'n onderneming te wees met wit linne en handdoeke. Weer huis toe van die huis af. Basson baie dankie vir alles wat jy gedoen het en vir jou wonderlike gasvryheid. Ons sal beslis terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

Wow! In a very competitive tourism market along the internationally popular Garden Route, it is fantastic to receive reviews like these! Especially from fellow South Africans - it just proves that "local is still lekker" and that you can have a great time, in an awesome location which is affordable for locals, when many are catering exclusively for foreigners.
Trust to see you back in summer, we actually still have the first week of the December school holiday available!
Basson Nel

On the Water @ Pirates Creek 8
Wanda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met mooi uitsigte en uitstekende diens.

Plekkie was regtig netjies en het alles gehad wat ons nodig het. Het die uitsig en kanoe baie geniet. Basson was regtig hulpvaardig en ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nash M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nash M
Saam met vriende

Stunning place, definitely a revisit in order.

Stunning location, super friendly, and accommodating it’s a must!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

Beste ligging op die rivier en mooiste huis.

Basson is ongelooflik vriendelik en staan altyd reg as enige hulp versoek word. Die huis se ligging is perfek op die rivier en is vreeslik netjies en mooi! Ons het die beste naweek gehad in Wilderness. Ek beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Water @ Pirates Creek 8 se terugvoer

Dis nou presies hoekom mens wegbreek, om n onvergeetlike tyd te he.
Baie bly julle het dit so geniet en dat die weer perfek was.

Tot volgende keer.
Basson

On the Water @ Pirates Creek 8
Lizzette J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizzette J
Gesin met klein kinders

Rustige, ontspannende vakansie.

Die huis is lekker ruim en baie netjies met 'n pragtige uitsig! Alles wat jy nodig het is daar. Die kinders kon hulself heeldag besig hou. Baie lekker vis gevang en geswem in die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Pirates Creek, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYQ0DeCa0e9EotcXn5faiwoNEtN0qsuWjtDT6vzf8j8Y0xRnfAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 N2 Pirates Creek 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.995422006831 22.596797171967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem