LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On Whale Rock Luxury Sea Apartment | LekkeSlaap
+16

On Whale Rock Luxury Sea Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-weg, Whale Rock-landgoed 44, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

On Whale Rock Luxury Sea Apartment is op die Whale Rock-landgoed in Hermanus geleë en bied gerieflik selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veilige en rustige omgewing net 'n paar minute van die see af.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed , 'n spieëltafel, ingeboude kaste en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed met 'n uittrekbed, 'n plafonwaaier, 'n spieëltafel en ingeboude kaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die dubbele glasdeur bied toegang tot die groot tuin waar gaste kan ontspan. Die woonstel het ook onbeperkte WiFi.

Die landgoed bied ook 'n gemeenskaplike soutwaterswembad en 'n braai-area. Gaste kan Hermanus vertoef en verskeie restaurante en winkels besoek of die suidelike noordkaper sien speel.

Slaapplek

’n Bespreking by On Whale Rock Luxury Sea Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir On Whale Rock Luxury Sea Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Whale-weg, Whale Rock-landgoed 44, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink On Whale Rock Luxury Sea Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-weg, Whale Rock-landgoed 44, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXVzdqxXQfPq7c4zdZ3PaOtfZt3JnKeDsGwfhuNaobsMudms4wW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 Whale Road No 44 Whale Rock Estate, Westcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.436153810344 19.220587838552
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!