Once Upon a Tide
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olive-laan 8B, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Once Upon a Tide is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dit is naby die Langebaan-strandmeer en Shark Bay en is geskik vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoeltjies en 'n etenstafel met stoele waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die leefarea het 2 rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na die stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Olive-laan 8B, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olive-laan 8B, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap