LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Onder die Milkibar | LekkeSlaap
+33

Onder die Milkibar

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Onder die Milkibar is op 'n rustige plaas net 4 km buite Vanwyksdorp geleë. Dis aan die voet van die Rooiberge, langs die Grootrivier, en dit word omring deur doringbome.

Die gasteplaas bied 2 rustieke kothuise, asook 'n kampplek. Elke kothuis het 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens en 'n slaapbank. Elkeen het ook 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, asook 'n stoep en braaigeriewe buite. Daar is geen elektrisiteit nie, maar wel 'n gasstoof, yskas, gasstort en paraffienlampies. Maaltye en ontbyt kan op versoek voorberei word. Veilige parkeerplek word voorsien.

Vanwyksdorp is 55 km vanaf Ladismith en 66 km van Riversdale af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Onder die Milkibar
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R327, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onder die Milkibar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZmEwODFjLWQ3N2UtNDhiYS04NzE4LWEwYzlkY2U5OTM0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 R327 Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.740150416395 21.431365013123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!