Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One on Ray

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir One on Ray
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tammy H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy H
Gesin met klein kinders

Very lovely stay.

It was a really lovely stay. Really stunning house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Saam met vriende

Sal dit aanbeveel, waarde vir geld.

Baie oulike eenheid met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annake M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annake M

Excellent value for money.

The stay was great. It was a lovely house with lovely features.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucaine S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier.

Alles was volgens fotos en het lekker gekuier. Sal net 'n oplossing aanbeveel gedurende loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey F
Saam met vriende

Restful and relaxing.

It is a very peaceful and quiet neighbourhood. A sea view would have been an advantage, otherwise very enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylin D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin D
Gesin met klein kinders

Die eenheid het als in wat jy nodig het. Rustige atmosfeer.

Sal One on Ray definitief aanbeveel. Dit is ideaal vir 'n gesin wat 'n wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mara C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house had everything we needed. It was well stocked and comfortable.

We had a lovely stay, thank you. Just a few recommendations: it would have been nice if there was a full-length mirror somewhere in the house/rooms, there was some soap for the showers (even a small soap bar), a check had been done to ensure the appliances were in the boxes (the hairdryer box was empty in the main room). Fortunately, we had one. Also, if the patio and patio furniture had been cleaned. The furniture and floor were full of dust, and there was a banana peel on top of one of the patio walls. The above did not impact our stay negatively, but it would be nice if these had been checked/done. We appreciated the little finishing touches that made our stay more comfortable and we were not expecting to find: salt and pepper, a washing machine and washing liquid, a dishwasher and detergent, a coffee machine and some pods, and a jar of instant coffee, as well as a selection of teas. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie V
Saam met vriende

Middelmatig maar goed toegerus met goeie WiFi.

Die plek lyk netjies van buite af, maar daar was spinnerakke en spinnekoppe buite en selfs binne in hoeke van die huis. Die geyser word voortdurend baie warm en skielik koud sonder dat jy aan die krane verstel terwyl jy stort. Meer matjies op die sementvloere sal 'n groot verskil maak. WiFi werk wonderlik wanneer daar nie beurtkrag is nie. Die elektriese garagedeur werk nie goed tydens beurtkrag nie, die battery is besig om te gaan. Die son wat deur die venster bokant die TV skyn, pla mens se oë in die middag en vroegaand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl B

Gerieflik en rustig.

Baie netjies met al die nodige geriewe. Verwelkom met beskuit en 'n bottel wyn. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Wonderful stay.

Place had all the necessities you would need. It was clean and spacious. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathachia B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathachia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir onse siel.

Baie rustige atmosfeer. Wegbreuk uit die stad. Ons het die verblyf geniet, wou nie huis toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Maklik om skoon te hou. Alle fasiliteite. Baie netjies. Was baie lekker gewees. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Saam met vriende

Ongelooflike verblyf wat heerlik luuks was met als wat nodig is en meer. Ons kom beslis weer!

Ons het heerlik oorgebly in hierdie luukse en moderne akkommodasie. Elke moontlike luuksheid was beskikbaar en ons het die wyn op die tafel besonders baie geniet! Heerlik naby aan die see en sentraal vir enige Weskus verkenning. Veilig met garage parkering en wonderlike flinke diens nadat die gas klaargeraak het. Enigste ding wat ons gemis het was die staander vir die braairooster en 'n staalborsel, want ons is tipiese Transvalers wat hou van braai. Ons sien julle gou weer en beveel hierdie wonderlike verblyf enige tyd aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene H
Saam met vriende

It was peaceful and very comfortable.

Very quiet location, which we enjoyed. The accommodation was very neat and clean. I will recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste C
Gesin met tieners

Wat 'n wonderlike ondervinding was dit nie.

Ons kom vir seker weer kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met vriende

Perfect.

Very neat, spacious house. The house is equipped with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D

Bietjie koud en verder van die see af as wat ek gedink.

Dalk handdoek hakke opsit in badkamers. Verder baie lekker en alles wat moontlik nodig was, was daar dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, clean, quiet surroundings.

If I could make one request, bath sheets as opposed to towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met vriende

Lekker ruim blyplek met goeie geriewe.

Relings om nat handdoeke in badkamer op te hang kan handig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisen G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek van die stad af, heerlike omgewing met al die benodige geriewe van 'n vakansiehuis.

Ons het baie lekker gebly! Sal beslis weer One on Ray boek en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien C

Perfek.

Ons was oor Paasnaweek daar en dit was nie oorvol nie - heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelsey P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsey P
Saam met vriende

Stunning! Was really a beautiful house - so comfortable and cozy!

One on Ray was such an amazing experience! Perfect location literally a road away from the beach- also the house was so cosy and comfortable! The house was equipped with everything! Definitely looking forward to staying there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met vriende

Pragtig

'n Lieflike ruim EN skoon huis. Heerlik gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanai C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanai C
Gesin met klein kinders

The stay was amazing, I would recommend it to anyone!

The house was so inviting as well as the area and the people residing in the area. The bathrooms, rooms, everything about it was so lovely. We enjoyed every bit of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One on Ray se terugvoer

Thank you for the feedback Shanai. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the future.

Warm regards

One on Ray
Yusuf M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place. Very stunning. Calm and perfect for a getaway to relax.

The pictures actually don't do it justice (for the good). When you arrive, the place actually looks even better than the pictures! I was blown away and shaken for the better. The host is superb. The place is clean, nice and breezy. Lots of light. Comfy beds & couches and a very nice shower too. All in all, just an absolute must. I'd definitely return again to One on Ray.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One on Ray se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback Yusuf. We look forward to welcoming you back.

Warm regards

One on Ray
Dominique W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique W
Saam met vriende

As if I was at my own home. Thanks.

Everything was there that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One on Ray se terugvoer

Thank you for the positive feedback Dominique. Much appreciated. We hope to see you again soon.

Warm regards

One on Ray
Jt S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt S
Gesin met tieners

Excellent stay in a very cosy house.

We enjoyed our stay in this very neat, well layed-out house. There is everything that you need. You are walking distance from the sea and can hear the waves in the evening from the outside patio. Bathrooms are spacious as well. Will definitely recommend it for a weekend break or even a longer stay. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One on Ray se terugvoer

Thank you for the positive feedback Jayte, much appreciated.
We look forward to welcoming you back.

Warm regards

One on Ray
Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Enjoyed the house and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One on Ray se terugvoer

Thank you for the positive feedback Johan. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the future.

Warm regards

One on Ray
Christiaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon. Ilario het uit sy pad uit gegaan vir ons.

Ek sal One on Ray aanbeveel en ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One on Ray se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering Christiaan. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Vriendelike groete

One on Ray
Norma J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma J
Gesin met klein kinders

A weekend to remember.

Ek altans ons sal defnetief terug kom. Kan nie eens in woorde beskryf hoe wonderlik ons naweek was nie en die vriendelikheid van Ilario ons waardeer dit sal 100 maal vir One On Ray aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One on Ray se terugvoer

Baie dankie Norma. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

One on Ray
Cheryl T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl T
Gesin met tieners

Lekker rustige naweek. Alles was so gerieflik.

Ons het elke oomblik geniet dankie aan Ilario vir die whatsapp kontak die hele naweek. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One on Ray se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer Cheryl. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.

One on Ray
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 1, Britannia Reef, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec7989912e0de5d3a59c6b279a9eb1c3f347b837dded37f6000379d96802f76bc92700bcbfafc4f97f4dacca33e0cad5b9cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 1 Ray Crescent Britannia Reef 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.724850158834 17.942218219713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem