One on Ray
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilario Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Monica W - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Wiana B - Apr 2024
Algehele gradering
Moderne verblyf.
Tammy H - Mrt 2024
Algehele gradering
Very lovely stay.
Adrian S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel, waarde vir geld.
Annake M - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent value for money.
Lucaine S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige kuier.
Geoffrey F - Feb 2024
Algehele gradering
Restful and relaxing.
Kaylin D - Feb 2024
Algehele gradering
Die eenheid het als in wat jy nodig het. Rustige atmosfeer.
Mara C - Feb 2024
Algehele gradering
The house had everything we needed. It was well stocked and comfortable.
Lees meerHanlie V - Jan 2024
Algehele gradering
Middelmatig maar goed toegerus met goeie WiFi.
Lees meerBeryl B - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Ronel V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Nathachia B - Nov 2023
Algehele gradering
Rus vir onse siel.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lize M - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf wat heerlik luuks was met als wat nodig is en meer. Ons kom beslis weer!
Lees meerCharlene H - Okt 2023
Algehele gradering
It was peaceful and very comfortable.
Celeste C - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ondervinding was dit nie.
Heidi V - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect.
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Bietjie koud en verder van die see af as wat ek gedink.
Rob J - Aug 2023
Algehele gradering
Very relaxing, clean, quiet surroundings.
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker ruim blyplek met goeie geriewe.
Alisen G - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek van die stad af, heerlike omgewing met al die benodige geriewe van 'n vakansiehuis.
Roelien C - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek.
Chelsey P - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning! Was really a beautiful house - so comfortable and cozy!
Hanlie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig
Shanai C - Feb 2023
Algehele gradering
The stay was amazing, I would recommend it to anyone!
One on Ray se terugvoer
Thank you for the feedback Shanai. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the future.
Warm regards
Yusuf M - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome place. Very stunning. Calm and perfect for a getaway to relax.
One on Ray se terugvoer
Thank you for the wonderful feedback Yusuf. We look forward to welcoming you back.
Warm regards
Dominique W - Jan 2023
Algehele gradering
As if I was at my own home. Thanks.
One on Ray se terugvoer
Thank you for the positive feedback Dominique. Much appreciated. We hope to see you again soon.
Warm regards
Jt S - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent stay in a very cosy house.
One on Ray se terugvoer
Thank you for the positive feedback Jayte, much appreciated.
We look forward to welcoming you back.
Warm regards
Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
One on Ray se terugvoer
Thank you for the positive feedback Johan. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the future.
Warm regards
Christiaan V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ilario het uit sy pad uit gegaan vir ons.
One on Ray se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering Christiaan. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Norma J - Nov 2022
Algehele gradering
A weekend to remember.
One on Ray se terugvoer
Baie dankie Norma. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Cheryl T - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustige naweek. Alles was so gerieflik.
One on Ray se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer Cheryl. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-singel 1, Britannia Reef, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom