Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One on Ray

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 1, Britannia Reef, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R975 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

One on Ray is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Britanniabaai en net 350 m vanaf die hoofstrand, en is ideaal vir 'n groep vriende of gesin.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, yskassie, yskas-vrieskas, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV en 'n knus kaggel. Daar is WiFi oral in die eenheid.

Die sitarea strek na die stoep met braaigeriewe en meubels. Daar is parkeerplek in die motorhuis vir 1 voertuig.

Aktiwiteite in die omgewing sluit staproetes op die strand, snorkel, visvang, voëlkyk, branderplankry, kajak, perdry en bergfietsry in. Die West Coast Mall is in Vredenburg wat 33 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by One on Ray sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir One on Ray
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 1

Ligging

  • Ray-singel 1, Britannia Reef, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink One on Ray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 1, Britannia Reef, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec7989912e0de5d3a59c6b279a9eb1c3f347b837dded37f6000379d96802f76bc92700bcbfafc4f97f4dacca33e0cad5b9cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 1 Ray Crescent Britannia Reef 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.724850158834 17.942218219713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem