Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Only Sometymz

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Only Sometymz
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wilise L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilise L
Gesin met tieners

Gerieflik en ruim.

Dit is 'n heerlike vakansiehuis. Baie gerieflik en ruim. Die speletjies en pooltafel was baie lekker. Die beddens het heerlik geslaap. Die boonste stoepie is baie lekker gesellig. Sekere items in die huis het wel aandag of vervanging nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques C
Saam met vriende

Baie lekker huis, alhoewel daar heelwat dinge is wat reggemaak moet word.

Verblyf is gemiddeld. Te naby aan 'n groot pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melbourne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melbourne D
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het dit terdee geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Die huis is nie sleg nie, maar kort baie aandag.

'n Hele klomp artikels in die huis is stukkend. Terwyl ons daar was het van die ligte geblaas en die dak het gelek. Ons moes die persoon wat omsien na die huis bel om vir ons die ligte weer te kom aansit nadat dit by die bord afgegaan het wat in die garage was. Hy was egter baie behulpsaam en gou daar. Foto's op die webtuiste is nie 'n refleksie van hoe die plek lyk nie. Dit is beslis misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hi Kobus
We are so sorry to hear that you had such a different experience from the rest of our guests thus far.
The balcony light that blew, as well as the drip that occurred in the bedroom, due to the inclement weather, was clearly unforeseen and would have resulted in leaving a sour note on anyone's visit.
Apologies
Annette

Only Sometymz
Linda L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Veilige omgewing. 'Pool' tafel en speletjies baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma C
Gesin met tieners

Absolutely lovely.

We had such an amazing stay. Kids enjoyed the games as the wind was a bit of a problem over the weekend. Would definitely make our way there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezle B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle B
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties.

Die pool-tafel en speletjies was ons hoogtepunt. Sal definitief weer in die toekoms gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S

We had an awesome family weekend.

Thanks for the games and pool table - it kept us entertained. The indoor braai was a plus as the weather was too cold to braai outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hi Gail, we are very happy to hear you enjoyed your time. It was a pleasure to host you.
See you soon,
Annette
Only Sometymz

Only Sometymz
Nazarene D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazarene D
Saam met vriende

Ek sal Only Sometymz aanbeveel aan 'n ouer groep mense of 'n huisgesin, maar nie jongmense wat 'n naweek wil wegbreek nie.

Ek love die setup van die huis sowel as die veiligheid. Ek sal net nie 'n groep jongmense aanraai om hierdie huis te bespreek nie, want jy kan nie veel musiek maak of hard praat ens. nie. Dis 'n baie stil gebied met ouerige mense wat wegbreek vir 'n naweek. So beveel eerder mense aan wat ouer is of 'n huisgesin wat jy weet net wil kom vir ontspanning.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damien B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damien B
Gesin met klein kinders

The house was clean, it was spacious and ver close to the beach and shops which was very nice. I would definitely go there again.

I had a wonderful experience, staff were friendly and helpful, the house manager was very kind.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hello Roslin
Thank you for your review.
We are glad you had such a good experience.
We loved hosting you and your group.
Thanks
Annette
Only Sometymz

Only Sometymz
Marco S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S
Gesin met klein kinders

Lovely place away from home.

Place was bigger than the photos make it out to be. If you looking for a quick getaway close to Cape Town, this is it. I will be going back as well.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hi Marco,
Thank you so much for your review.
It was lovely hosting you and your family.
You were wonderful guests and glad you enjoyed your stay.
See you soon.
Annette

Only Sometymz
Dani B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dani B

Awesome.

Ons was goed voorsien met als wat mens benodig vir 'n naweek weg. Annette en Shane was baie behulpsaam en ons het baie tuis gevoel. Ek sal Only Sometymz definitief aanbeveel vir 'n lekker tyd in Yzerfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hi Dani ,
Thank you so much for the lovely review.
It was an absolute pleasure hosting you and your family.

We look forward to welcoming you again soon.

Many thanks
Annette

Only Sometymz
Suzanne M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Baie lekker plek om te gaan met familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hi Suzanne
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly om te hoor julle het dit geniet in die pragtige Yzerfontein.
Sien julle weer binnekort.

Only Sometymz
Grant L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was such an awesome experience.

Really enjoyed our stay at Only Sometymz - will definitely return in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hi Grant,
Thank you for your review, we are so glad you enjoyed your stay and appreciate the feedback.
We look forward to welcoming you again in the future.
Thank you,
Annette
Only Sometymz

Only Sometymz
Chantelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H
Saam met vriende

Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie met al die benodigdhede, maar mens kan sien eienaar vertrou nie mense om plek die op te pas nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hi Chantelle,
Thank you for your compliment we are glad you enjoyed your stay.
We are very sorry to hear that it was your experience. As explained via email we, unfortunately, lock unused rooms if the group is smaller than 8 and ask for identification to ensure a secure check-in experience.
Hope to see you again soon.
Many thanks
Only Sometymz

Only Sometymz
Rene R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Saam met vriende

Gesellig.

Heerlike kuier huis vir winter en somer. Terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Rene.
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Annette

Only Sometymz
Juan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Waarde vir geld. Binnebraai is 'n groot plus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om jou groep te verwelkom.
Hoop om julle weer binnekort te sien.

Only Sometymz
Luzane P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luzane P
Gesin met klein kinders

We had such an entertaining and relaxing time. The place is very convenient for family or group of friends.

Relaxed, convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Thank you for the lovely review.
We pride ourselves in offering a neat and clean establishment, which offers enjoyment to all ages and ensuring everyone gets some decent relax time in.
Hope to see you again soon.

Only Sometymz
Shergio V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shergio V
Saam met vriende

Die huis is ongelooflik netjies en alles is op hulle plek, dit maak dit soveel lekkerder.

Nadat ons 'n laatbespreking was, kon hulle nogsteeds help.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Only Sometymz se terugvoer

Hello Shergio
We are so happy we could help you at the last minute and ensure you still have an enjoyable getaway.
Thank you for the lovely review. Presenting a neat and clean establishment is very important to us, so we really appreciate the comment.
Hoping to welcome you and your group soon again
Many Thanks
Only Sometymz ( and our little helpers)

Only Sometymz
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: F Duckitt-straat 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc853ea0c95adeb85884427dce06e7f4a9acacec6a2c253c4bad1c57bf4b636448454d25a012df25cab47ab7ea1388fb1f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 61 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.349020227721 18.156119940441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem