LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Onrus Island Private En-suite Bedroom | LekkeSlaap
+6

Onrus Island Private En-suite Bedroom

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green-straat 18, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onrus Island Private En-suite Bedroom is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Onrus. Die perseel is die ideale basis vir gaste wat besienswaardighede en gewilde walviskykplekke in die area wil besoek.

Die kamer is in die huis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is om maaltye voor te berei. Gaste kan ook die braai-area gebruik en daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Onrus Island Private En-suite Bedroom is naby Onrus se strand, net 4 km van die Hemel-en-Aarde-wynroete en 8 km van Hermanus se middedorp af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Green-straat 18, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green-straat 18, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca468a3b23b05680509a5eec35f3b1ed8f268d5b5fc31afc217171f09e8a250107591d8b76b68653e5491ea8aa6846113f7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 18 Green Street Onrus 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.41774 19.17529
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!