Onrus Akkommodasie by Onrus Rest | LekkeSlaap
+12

Onrus Rest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guillaume-singel 23, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onrus Rest is 'n smaakvolle selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van 'n woonhuis in Onrusrivier. Dis ongeveer 2 km vanaf die hoofstrand en strandmeer. Die eenheid bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en het pragtige see- en berg-uitsigte. Daar kan op versoek slaapplek vir 2 kinders as deel van 'n gesin gereël word.

Daar is 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke en 'n strykyster en -plank word voorsien. Alle vertrekke is toegerus met waaiers.

Die gemaklike sitkamer het 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en vrieskas en daar is 'n toonbank in die kombuis waar 4 gemaklik tussen die kombuis en braaikamer ontspan.

Aangrensend tot die kombuis is 'n braaikamer met gemakstoele en 'n ingeboude braai. 'n Draagbare braai kan ook voorsien word indien daar op die dek gebraai wil word.

Wasgoeddienste, teen ekstra koste, is op die perseel beskikbaar indien benodig. Strandhanddoeke word egter nie voorsien nie, so onthou om jou eie saam te bring.

Slaapplek

’n Bespreking by Onrus Rest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Onrus Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Guillaume-singel 23, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guillaume-singel 23, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cgFwra42b15XhCqiJc6OLqtlKeM7CUfaLe2Y2RVOwEqohnGZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 23 Guillaume Close Onrus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.40764 19.16901
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za