Ons Boshuisie

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Nov 2019 tot 22 Nov 2019.

Beskrywing

Ons Boshuisie is 'n selfsorgvakansiehuis in Sedgefield. Dié kusdorpie word omring deur mere, sandduine vol plantegroei, dennebome, Swartvleimond en die Indiese Oseaan.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n etenstafel. Daar is ook WiFi, braaigeriewe, 'n alarmstelsel en parkeerplek vir 2 voertuie.

Doendinge sluit swem, visvang, valskermsweef, voetslaan, bergfietsry en vlieërbranderry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Ons Boshuisie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ons Boshuisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 080 per nag (vir 6 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Nov 2019 tot 22 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za