Mykonos Akkommodasie by Ons Fontein | LekkeSlaap
+15

Ons Fontein

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Santorinistraat 27 , Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Fontein is 'n selfsorghuis in Langebaan. Dis naby Club Mykonos Casino en die strand.

Dié ruim vakansiehuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en basiese kookgerei. Die leefarea het 'n ingeboude braai en Franse deure lei na die privaat tuin met bankies en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Dis naby restaurante, soos Boesmanland Plaaskombuis, Marc's Beach Bar, Cape Town Fish Market, Dockside Cafe and Lounge, en Kapstadt Brauhaus.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Fontein sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Santorinistraat 27 , Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Santorinistraat 27 , Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3418d9a9a973eee418e046a7a0405e8259766086810517e2edc4c22393e84127ffb6a5d7934599ef7136cfd076e28749a8da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 27 Santorini Street Skiathos 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 14:00 -33.046031711269 18.045187550926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za