Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karelstraat 80, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ons Huis is 'n vakansiehuis in Schoemanville, Hartbeespoort en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die huis is op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na oornagverblyf binne maklike bereik van die Aerial Cableway en die Snake and Animal Park.

Die huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer wat slaapplek aan 4 volwassenes bied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed die leefarea het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra matras vir 'n kind op versoek beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV met DStv en Netflix, asook gemaklike sitplek.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, die huis se eie braai-area, swembad, asook 'n toegangskaart tot Hartbeespoortdam se piekniek- en braai-area sowat 1 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Huis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Ons Huis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eunice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Karelstraat 80, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Ons Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karelstraat 80, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa339503b9697e334d88722eca7003310905ec49a10cf97d374628170e85e5d680f4ec57756bc8bd1febb204cbdbfb3414b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 80 Karel Street Schoemanville 0216 Noordwes 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.726234655961 27.868379571512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem