Elandsbaai Akkommodasie by Ons Huisie | LekkeSlaap
+37

Ons Huisie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Huisie lê in die oulike visserdorpie Elandsbaai aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reservaat, Elandsbaai-strand en die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat in.

Ons Huisie is 'n drieslaapkamerhuis met 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. 'n Ekstra enkelbed is in die potspelkamer beskikbaar. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, induksie-stoof, oond, elektriese stoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv en veilige parkeerplek in.

Gaste kan lekker gaan swem, branderplankry, visvang, fietsry en die voëls in die area bekyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Huisie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYTRjZWFhLTkxZTAtNGM3MC1hNzc4LTBjMDk3MGIxNTZkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 Boom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.311048304455 18.341867169312
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za