Ons Huisie B&B
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat, Carnavon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ons Huisie B&B is in die hartjie van Carnarvon in die Noord-Kaap.
Die gastehuis bied verblyf in 2 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Veilige parkeerplek word voorsien vir alle gaste. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en 'n basiese toegeruste kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en lugversorging.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Magrieta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van Riebeek-straat, Carnavon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Ons Huisie B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Carnarvon Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat, Carnavon, 8925, Noord-Kaap