Sunbird Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melody Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Carla L - Jan 2024
Algehele gradering
Delicious!
Sunbird Cottage se terugvoer
Thank you for your feedback. It is always appreciated.
It was a pleasure to have you stay at Sunbird Cottage.
We look forward to hosting you in the near future.
Catherine H - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing stay in a beautiful reserve.
Ruenda L - Mei 2023
Algehele gradering
Tranquil and relaxing.
Cornelia V - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Wegbreek om te onthou.
Lees meerSunbird Cottage se terugvoer
Hi Cornelia
Baie dankie vir die mooi gevleuelde woorde en ons is so dankbaar julle het dit geniet in Ons Hysie.
Mag ons julle weer vorentoe sien.
Geseende tyd verder.
Groete
Willie en Riana
Estie P - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier in n gemaklike, goed toegeruste huis, wat 'n lieflike uitsig het.
Sunbird Cottage se terugvoer
Hi Estie
Baie dankie vir jou eerlike en opregte uitstekende resensie van Ons Hysie, ons waardeer dit opreg en welkom julle weer met ope arms en harte n volgende keer!
Alle seen en Voorspoed vir julle!
Liefdegroete
Ons Hysie Span
Jaco F - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Nie groot huis nie maar heerlik dat dit voel jy kuier tuseen fynbos en met see in die agtergrond.
Sunbird Cottage se terugvoer
Jaco
Baie dankie vir die review, waardeer dit.
Ons is bly julle het Ons Hysie en Grotto so geniet.
Verseker is daardie binne- braai oppad!
Alle voorspoed vir julle.
OH
Francois T - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sunbird Cottage se terugvoer
Francois en gesin.
Ons is bly julle het die tyd geniet in Grotto.
Baie dankie vir julle review, ons waardeer dit.
Sien julle weer eendag.
Groete
Adele, Riana en Willie.
Elisna C - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik! Onverbeterlik.
Sunbird Cottage se terugvoer
Hi Elisna
Ons is so dankbaar julle het dit geniet.
Ons spaar nog vir die stoep wat aangebou moet word, wat in lekker beskutte ingeboude braaier gaan he.
Een van die dae.
Alles wat mooi is vir julle vorentoe.
Willie, Riana en Adele.
Zaahir C - Mei 2021
Algehele gradering
The place does exactly what the name says, you feel like it's your home.
Sunbird Cottage se terugvoer
Thanks for your review!
We are happy you enjoyed Ons Hysie!
Please come again soon!
Charne C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik
Sunbird Cottage se terugvoer
Hi Charné
Ons is bly julle het die tyd geniet in Ons Hysie en in Grotto Bay!
Baie dankie vir jou terugvoer, hoop om julle weer te ontvang!
Blessings!
Willie & Riana
Milandré V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier met 'n see-uitsig.
Sunbird Cottage se terugvoer
Hi Milandre
Ons is baie bly julle het dit so geniet.
Julle is enige tyd weer welkom in Ons Hysie!
Alles wat mooi is vir julle verder.
Groete
Willie & Riana
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mollyhawk-singel 170, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap