Ons Spens Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons Spens Gastehuis is in Potchefstroom geleë en bied verblyf in 7 gerieflike kamers.

Dié dubbelverdiepinghuis het 6 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die grondvloer.

Die kamers beskik oor waaiers en driekwart-, enkel- óf dubbelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. Rook is verbode in al die kamers. Sommige kamers het kombuisies met yskaste en mikrogolfoonde.

Ons Spens Gastehuis het 'n welige tuin met volop Iceberg-rose en voëls. Die gastehuis bied slegs verblyf, maar ontbyt word vir groepe van 6 of meer bedien.

Ons Spens Gastehuis is net 2 km vanaf die Noordwes-Universiteit, die Fanie du Toit-sportgronde en die Sanlam-ouditorium. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Boskopdam en die Boskop-seiljagklub, die Buffelsvlei-wildpark, die OPM Prozesky-voëlpark, verskeie museums en die Mooirivier-winkelsentrum in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ons Spens Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]