Onse Baai
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Shayne W - Mei 2024
Algehele gradering
A little piece of heaven.
Onse Baai se terugvoer
Hi Shayne, we are glad you enjoyed your stay at Onse Baai and look forward to seeing you again.
Pieter N - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging vir vakansie.
Bosbok Gas Jaques G - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies!
Letitia T - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing property.
Onse Baai se terugvoer
Thank you so much Letitia. Glad you enjoyed your stay. Look forward to hosting you on your next stay.
Etienne H - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig by die see! Sal verseker weer!
Marius S - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf met pragtige uitsig.
Onse Baai se terugvoer
Dankie Marius. Ons is dankbaar dat julle die tyd by Onse Baai geniet het. Sien julle volgende jaar.
Anneke D - Aug 2022
Algehele gradering
We had a wonderful time in your beautiful holiday home.
Onse Baai se terugvoer
Thank you Anneke. We are glad you enjoyed your stay.
Charmaine V - Mei 2022
Algehele gradering
Beste wegbreek akkommodasie.
Stuart S - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Lana B - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Nicoline P - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Eulize C - Jul 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Onse Baai se terugvoer
Baie dankie Eulize. Ons is bly julle het die tyd geniet.
Jacques C - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Baie netjiese verblyf.
Belinda B - Mrt 2021
Algehele gradering
A piece of paradise - absolutely beautiful location and house!
Lees meerAlbertus K - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker rustig en netjies.
Edwin F - Aug 2020
Algehele gradering
Perfekte wegbreek - uitsig is net die beste.
Shireen L - Aug 2020
Algehele gradering
Pleasant and comfortable stay.
Onse Baai se terugvoer
Thank you Shireen, We are glad you enjoyed your time at Onse Baai.
Cheryl A - Des 2019
Algehele gradering
Amazing beach house waking up and going to bed with the sound of the ocean. A home away from home.
Onse Baai se terugvoer
Thank you so much Cheryl. Glad that you enjoyed your stay at "Onse Baai", our Home Away From Home.
Sharon L - Okt 2019
Algehele gradering
Die verblyf was wonderlik. Pragtige uitsig.
Onse Baai se terugvoer
Dear Sharon,
Thank you so much for the feedback.
Apologies for the inconvenience with the toilet paper, but thank you for bringing it to our attention. This should not have been the case.
Regards,
Onse Baai
Eben P - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was verskriklik baie lekker en ons sal vir seker weer gaan.
Naomi K - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was ‘n heerlike rus tyd, met die mooiste uitsig op see.
Onse Baai se terugvoer
Dankie Naomi, ons is bly julle het julle tyd by Onse Baai geniet. Ons sien uit om self weer die naweek bietjie daar te onstpan met die kinders.
Groete,
Wynand en Beatrix
Carien V - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese ligging en geriewe - sal beslis weer kom!
Gideon R - Sep 2016
Algehele gradering
Van al die plekke waarin ek gebly het, is hierdie huis bo my lys.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shipment-singel 11, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7380, Wes-Kaap