LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Charlotte L
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Heerlik! Ek sal beslis Onse Kasteel voorstel vir verblyf. Sentraal geleë en kan loop na winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Wat 'n plesier - sal definitief weer daar gaan oorbly. Dit was heerlik gewees. Die eienaar is baie gaaf en ons het lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekker rustig. Baie lekker en netjies, en ons het lekker geslaap in 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi T
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Uitstekende diens. Vriendelik, en uitstekende diens sal enige iemand aanbeveel om hier te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Perfect getaway. Loved our stay, the host is friendly and helpful, rooms are clean, spacious and comfy. Lovely property and within walking distance to the central square.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Onse Kasteel
Thank you, Heather. Hope to see you again.

Cecilia M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Ons het met fietse gery as deel van 'n langer roete en een nag hier oorgebly. Ons het baie lekker hier gebly. Ruim kamer met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Onse Kasteel
Baie dankie Cecilia. Bly ek kon help.

Shery T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker. Was baie lekker en rustig. Net geen TV beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Onse Kasteel
Hi Shery. Dankie vir die terugvoer.

Gary T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pleasant. Perfect place to stay if you want to explore Ribeeck-Kasteel. It was a good experience, within walking distance from the Royal Hotel and other gems. We are definitely going back to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Rustige goed toegeruste verblyf. Vriendelik onthaal met heerlike beskuit en alles wat nodig is. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Barlinka Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8BMOJqnWGdr02QXNqx77ulE5fWBqzEkgiFLjor8l76F6Jy8zA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 6 Barlinka Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.387016414428 18.89646465582