Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontevreden Farm

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Ontevreden Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Valeska S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a perfect getaway.

We enjoyed our weekend away at Ontevreden. The cottage is beautiful, spacious and has just about everything you need. Remember to take your own salt, pepper, oil, foil. There is an ice machine so didn't need to buy additional ice. Extra wood is available to purchase, which you will most definitely need if you're going to braai and use the hot tub. The complimentary supply of wood is not enough for a weekend. Cell phone reception is very poor, but luckily the WiFi works well. The sunsets were spectacular, we went on walks on the farms and it was just beautiful. We also enjoyed the pool, which is right by the cottage to cool off. On a clear night you'll also be able to see the stars, it's absolutely stunning. The hosts were friendly and very helpful as well. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Thank you so much for your review, Valeska. We are thrilled to hear that we were able to provide you with a pleasant experience during your stay with us. Thank you for choosing to stay with us. We hope to see you again soon.

Best regards,
Wendy

Ontevreden Farm
Malcolm P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm P
Saam met vriende

The place & its surroundings are breathtakingly beautiful!

Our stay was picture perfect! The farm house is well laid out. Everything you need away from home is catered for. It is a working farm and is quiet at night and weekends. Highly recommended for family and friends for a stay that ticks all the boxes. The host is exceptional!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

We are truly grateful for your kind words and are delighted to hear that your stay at our cottage was picture perfect. It warms our hearts to know that you found everything you needed away from home and that the peaceful ambiance of our working farm added to your experience.

Thank you once again for sharing your positive feedback with us. We look forward to welcoming you back for another memorable stay that ticks all the boxes. Kind regards, Wendy

Ontevreden Farm
Lize Mare D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize Mare D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir die siel.

Wat 'n fantastiese plek. Absoluut die geld werd. Die stilte, pragtige uitsig asook die baie goed ingerigte huis en hot tub was baie goed vir die siel. Het ure op die stoep gesit en die natuur ingeneem. Wendy was ook 'n wonderlike gasvrou. Ons gaan vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering van ons gaste te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat julle verblyf niks minder as fantasties was nie en dat julle die rustigheid, asemrowende uitsigte en borrelbad kon geniet. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te kon verwelkom. Dankie dat jy ons kothuis gekies het vir julle wegbreek, en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete

Wendy

Ontevreden Farm
Charlene A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A

Beautiful, breathtaking and with complete serenity.

Firstly, a huge thanks to our hosts for being so friendly and awesome. The house was neat and fully equipped. We thoroughly enjoyed our morning coffee out on the deck, surrounded by mountains and the vast plantation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

It was wonderful to have you stay with us, Charlene. We look forward to hosting you again soon.

Kind regards,

Wendy

Ontevreden Farm
Heather S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We really enjoyed our stay. It was so relaxing. Amazing view. Private. Sounds of birds chirping. Comfortable bed. Clean. The house had everything we needed. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay. We appreciate your feedback and look forward to hosting you again soon.
Kind regards
Wendy

Ontevreden Farm
Divan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Divan B
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay on Ontevreden Farm.

Very beautiful surroundings and the host was also very accommodating and friendly. We forgot a couple of household items, such as oil, foil, and cleaning items. It would have been nice if those were in the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Thank you for taking the time to share your feedback with us Divan. We are delighted to hear that you found the surroundings beautiful and that our host was accommodating and friendly. We strive to create a positive experience for all our guests.

Regarding the household items, we keep a multipurpose cleaner & dishwashing tablets below the sink for our guests to make use of. To ensure a comfortable stay, we encourage guests to communicate their needs with us during their stay so that we can promptly address any concerns or provide necessary items via our pre-arrival message & in person when welcoming our guests.
We hope to have the opportunity to welcome you back in the future and provide you with an even better experience!

Ontevreden Farm
Marike N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Líéflike en prentjiewondermooi plek met alles wat jy nodig het, en meer.

Van die uitsig tot die 'hottub', mooi versorgde tuine en baie spasie in die huis. Ons sal beslis weer kom en nog mense saam nooi. Dit was vir ons so 'n stukkie oase en 'n stil, rustige wegbreek van die stad se gedruis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Marike.
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Mooi bly!

Ontevreden Farm
Johann B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek tussen die berge en wingerde. Wens ons kon langer bly as net 2 dae. Sal enige tyd weer teruggaan.

Pragtige omgewing en die akkommodasie is skoon, baie netjies en gesellig. Die weer was bietjie koud in die vroegoggend en aand, maar die warmbad buite het alles beter gemaak. Sal net graag wil sien dat die skoorsteen van die bad buite beskerming om kry want kinders kan baie maklik daaraan vat wanneer dit warm is. Sal enige tyd weer teruggaan. Wendy is 'n uitstekende gasvrou en kon dadelik help met enigiets asook haar man Tiaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Johann. Albei hout-vuur baddens het 'n omhulsel onderlangs die skoorsteen, maar ons kan die verskaffers kontak en luister of hul die skoorsteen meer kindervriendelik kan maak.
Ons waardeer jou terugvoering en gaan werk maak van jou voorstel.

Mooi bly en ons hoop om julle vinnig weer terug te sien.

Vriendelike Groete

Wendy

Ontevreden Farm
Ivron J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivron J
Saam met vriende

Perfekte wegbreek vanaf jou alledaagse lewe!

Dit is die perfekte wegbreek om net te ontspan en te vergeet van alles en almal. Die plek is netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Ek beveel dit regtig vir enige een aan! 10/10

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Ivron. Dit is vir ons altyd lekker om te hoor dat ons gaste kon ontspan en net 'n blaaskans vat van hulle besige lewens. Ons wag om julle gou weet terug te verwelkoming!

Mooi bly!

Ontevreden Farm
Jan-petrus S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig met goeie ligging en akkommodasie.

Baie nuut, netjies en skoon met 'n asemrowende uitsig oor die vallei. Die gasvrou is ook baie akkommoderend en plat op die aarde. Die bestemming is 'n absolute voorkeer vir goeie rus en energie hernuwing voor mens weer mens se dag tot dag take moet aanpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Jan-Petrus. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste die rustigheid en die mooi uitsig geniet het. Hoop om julle gou weer terug te sien.

Mooi bly!

Wendy

Ontevreden Farm
Maryke S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S
Saam met vriende

Heilsaam heerlik, ontspannend, natuurskoon, samesyn.

Die verblyf is alles wat jy nodig het om weg te breek. Dit is goed toegerus en die uitsig is ongelooflik mooi. Die gewilde trekkerrit op Proteafarm is so 10km weg op dieselfde pad en beslis die moeite werd. Boonop is daar restaurante in die dorp en omgewing om van te kies en keur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Maryke. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Mooi bly!

Ontevreden Farm
Candia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candia D
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful.

Such a beautiful, peaceful location. I really loved our stay there, and the hosts were so so friendly, the entire stay was just lovely. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Many thanks, Candia. We hope to see you back again soon.
Kind Regards. Wendy

Ontevreden Farm
Allison G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison G

Amazing! The perfect venue for our family get-together.

Luxurious facilities in a scenic, tranquil setting; the open-plan living area and wrap-around stoep provided ample areas for socialising and enjoying the spectacular scenery. What made our visit all the more special was the indoor fireplace and the generator during loadshedding! Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Many thanks, Allison. Thank you for choosing Ontevreden Farm for your family breakaway.
Kind Regards

Ontevreden Farm
Susan W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Rustig.

Wendy het ons baie vriendelik ontvang en ons regtig tuis laat voel. Ons het dadelik verlief geraak op die omgewing en kan nie wag vir ons volgende kuier daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Baie dankie Susan. Dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier by Ontevreden. Mooi bly.

Ontevreden Farm
Keesha J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keesha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontevreden is die wegbreek wat almal verdien.

Wendy is 'n uitstekende host. Die plaas het die mees asemrowende views. Dis alles en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Vreeslik dankie Keesha. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons en dit was vir ons so lekker om julle te kon ontvang by ons op die plaas. Julle is droom gaste. Ons hoop om julle vinnig te terug te sien.

Ontevreden Farm
Chanel O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Winter weekend getaway.

Absolutely beautiful place with wonderful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Thank you very much for the amazing review, Chanel. We hope to see you back again soon.

Ontevreden Farm
Mariette H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreeknaweek tussen die berge.

Die huis is baie goed toegerus en baie netjies. Daar is 'n heerlike stoep waarop 'n mens ure kan ontspan en boek kan lees. Die "hot tub" was beslis 'n hoogtepunt van die naweek en ons hele gesin kon heerlik daarin ontspan. Ons gaan beslis weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Hi Mariette. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

Ontevreden Farm
Hilde H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde H
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf buite Montagu.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Ontevreden Plaas en kan dit hoogs aanbeveel! Die huis is groot en lieflik met alles wat mens nodig het. Ons het so lekker op die stoep gekuier met die pragtigste uitsig! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Hi Hilde. Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Mooi bly.
Vriendelike groete, Wendy

Ontevreden Farm
Danita G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita G

One of the most relaxing times and a stunning place.

We absolutely loved Ontevreden Farm. The farm manager and his wife really make you feel welcome. This is a must-visit for anyone that loves the winelands and the peace and quiet that only the country can offer to switch off from everyday hassles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Danita. Hope we see you again soon. Wendy.

Ontevreden Farm
Zelda H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met vriende

Beautiful house with amazing views.

If you want to relax and shut the world out for a couple of days, then Ontevreden is perfect. So peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Many thanks Zelda.

Ontevreden Farm
Mumtaz S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mumtaz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved this place and its tranquil environment. The picturesque views and the stunning facility was more than ideal for a romantic getaway.

The house was well thought out but a fan or aircon is missing for those very hot days. It is the perfect accommodation for group bookings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Farm se terugvoer

Many thanks, Mumtaz I agree with the fans, I am going to get some. Best regards, Mark.

Ontevreden Farm
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 m van die R318 af, Ontevreden Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d9dcfac2acce23c85ab96767359b89d6caf03427173c6637e6e46a3e346344136f36ca99ebd36286a466dfbdd7876bcba2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 140 m from R318 Ontevreden Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691126501631 19.961597525131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem