Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onyx on Sycamore

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sycamore-singel 66, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onyx on Sycamore bied gerieflike oornagverblyf in 'n gastehuis in Kuilsrivier, Kaapstad. Die eiendom is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, Stellenbosch, Kaapstad se middestad en Durbanville.

Verblyf word in 4 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk aangebied. Die gastehuis is ideaal vir enkelreisigers, vakansiegangers en sakereisigers. Elke kamer het 'n gemaklike bed en die en suite-badkamers het elkeen 'n bad of stort. Daar is ook 'n TV met DStv en Netflix, gratis WiFi en lugversorging in elke kamer.

Drie van die kamers bied toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die gedeelde leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Gefiltreerde water, tee- en koffiemaakgeriewe, vrugte en ontbytgraan word voorsien.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 3 voertuie.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Onyx on Sycamore
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Chipo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Sycamore-singel 66, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onyx on Sycamore het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sycamore-singel 66, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b393839308d29a28f2f1ddf8bcef287ae05bb6149eb849dbd7e45d335c2c1f55231d38ba31dbe6558b6c4062d3d9948a480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 66 Sycamore Crescent Kuilsrivier 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.95512 18.6743701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem