Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Hendrik se Huisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Oom Hendrik se Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Barbara C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and clean.

Tranquil lovely walk. The stories about the farm were interesting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hendrik se Huisie se terugvoer

Thank you very much for the kind words.

Oom Hendrik se Huisie
Nadia M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig. Heerlik. Plaas. Love dit.

Dit was so rustig. Die beddegoed is van top gehalte. Heerlike warm water in die stort. Die huisie was regtig netjies en skoon. Sal beslis weer daar wil bly vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristy H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n verposing van liggam en siel met die stilte en die natuur om ons.

Die huis was uitmuntend toegerus, onberispelik skoon en die ligging en die stilte was fantasties. Ek en my vrou het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hendrik se Huisie se terugvoer

Baie dankie!
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle eendag weer te kan ontvang.

Oom Hendrik se Huisie
Maynard K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard K
Enkelreisiger

Lekker en still.

Dit is heerlik gewees om daar te kon bly. Stilte en aandsterre kon behoorlik aanskou en waardeer word. Die pad daarheen is 'n harde grondpad, stadig ry sal ek voorstel, maar dit was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hendrik se Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Kom gerus eendag weer.

Oom Hendrik se Huisie
Maria B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility.

Ons het die stilte en rustigheid weg van die stad se lawaai geniet. Die prentjiemooi uitsig en alles wat ons nodig gehad het, was daar. 'n Bonus was dat die oom vriende was met my pa en my ooms en tannies en ons lekker kon gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hendrik se Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en goeie resensie.
Sal lekker wees om jul eendag weer te sien.

Oom Hendrik se Huisie
Elize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Besigheidsreis

Netjiese, ruim, goed toegeruste plekkie wat die verblyf aangenaam maak.

Heerlik, rustig in 'n mooi omgewing oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hendrik se Huisie se terugvoer

Baie dankie! Kom gerus weer.

Oom Hendrik se Huisie
Rik + Monique P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rik + Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Don't hesitate to book, you will not be disappointed!

Lovely cottage, green surroundings. Fantastic quiet surroundings. Comfy bed. Kitchen complete. Friendly service. The owners are super friendly and helpful. Always willing to answer any question you may have. We made long walks every morning, surroundings are beautiful.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hendrik se Huisie se terugvoer

Thank you/ Baie dankie!
Dit was baie lekker om julle hier te hê.
Sien hopelik weer eendag.

Oom Hendrik se Huisie
Gesina V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina V

Onvergeetlike verblyf. Van aankoms tot vertrek was ongelooflik.

Met ons aankoms is vriendelik verwelkom. Aangesien dit nie naby die dorp is nie, het hulle aangebied om inkopies vir ons saam te bring. Die dam het basse. Ons het so veilig gevoel. Ons is bederf met tuisgebakte koekies. Voor ons vertrek is die voertuig gewas. Sonder om inbreuk op ons privaatheid te maak, het hulle ons die plaas gewys en genooi vir rugby. Dit het soos kuier by familie gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hendrik se Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te ontvang.

Oom Hendrik se Huisie
Nancy D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy D
Saam met vriende

Thoroughly enjoyed it! We will be back.

Spacious, well-equipped, home from home. Stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oom Hendrik se Huisie se terugvoer

Thank you very much. So glad you enjoy it here.

See again.

Oom Hendrik se Huisie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marthinusrust Plaas, Posbus 28, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6eb06a999be54d9ec88e04e72449f356b10cdc3ed804fc32d14b1469438214b43626ebd5d14fcc2077355f334c143315e32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Marthinusrust Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.262115599178 18.760420919825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem