Jongensfontein Akkommodasie by Oom Soon House HL44 | LekkeSlaap
+10

Oom Soon House HL44

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 28, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oom Soon House HL44 is 'n lieflike vakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie sowat 16 km vanaf Stilbaai. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir branderplankryers en hengelaars.

Dié knus kothuis spog met 'n uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, en 'n oopplan-kombuis wat na die leefarea lei. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n stort. Gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en mikrogolf toegerus. Die kothuis het ook 'n etenstafel vir 4 en 'n ingeboude braai-area buite. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Jongensfontein bied verskeie doendinge soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry, en gholfspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Oom Soon House HL44 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • Strandstraat 28, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 28, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa647a51e834a7903a30c374732a7f6f4c81abade2589e8db684a0d52fde76c899e90f7c960e33b7987a3e7dc5b0cc12eae74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 28 Strand Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.428604196718 21.335847576625
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za