Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op die see in Danabaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grandiceps-straat 37, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Op die see is 'n lieflike drieslaapkamerhuis met 'n tuinwoonstel wat oor nog twee slaapkamers beskik in Danabaai reg oorkant die strand! Die huis is in 'n doodloopstraat geleë met 'n pragtige uitsig oor die see en die strand is net 'n 30 m-stappie by 'n sandduin af. Die huis is ook sowat 300 m vanaf die swemstrand, Tweede Strand.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 stapelbed met twee enkelbeddens.

Addisionele slaapplek kan op versoek gereël word aangesien daar meer as genoeg spasie is. Daar is 2 badkamers; 1 met 'n bad en die ander het 'n stort.

Die huis beskik ook oor 'n tuinwoonstel met tweeslaapkamers wat beide koningingroote-beddens het. Die woonstel is privaat van die woonhuis maar daar is 'n gedeelte trap indien 'n groep van tot 10 gaste die hele eenheid wil uitbespreek. Die woonstel het 'n stort en 'n tweeplaatstoof asook 'n wasgoedmasjien.

Die huis het ook 'n oopplan-kombuis met 'n -leefarea en -eetarea. Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV wat Netflix het. WiFi is ook beskikbaar. Verder kan gaste hul maaltye in die eetarea geniet.

Daar is veilige parkeerplek in drie van die motorhuise op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Op die see in Danabaai sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Grandiceps-straat 37, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grandiceps-straat 37, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9207da4928cf29a0a9a39f64019653a192f3240b15e6deb81785d11b3183289806dadb5f94f1a48f23b4c2a7790ac4245ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 37 Grandiceps Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.206101083908 22.033470238631